Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uakii Wilderness Bush Camp

Tentekamp
  • Kapasiteit: 62 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari-hoofweg Gobabis B6, Uakii Wilderness Bush Camp, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Vanaf R420 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uakii Wilderness Bush Camp is 'n rustige kampeerplek sowat 3 km vanaf die dorpie Gobasis in die Trans Kalahari-hoofweggebied van Namibië.

Dié rustige boskamp bied tentstaanplekke en kampeerverblyf. Daar is 5 kampeerplekke met skadu, 5 kampeerplekke sonder skadu en 4 tentkampe. Elke eenheid bied slaapplek aan 2 gaste.

Uakii Wilderness Bush Camp bied unieke kulturele aktiwiteite en is perfek vir selfry-besoekers aan Namibië, oorlandvragmotors en groot groepe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildritte

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Uakii Wilderness Bush Camp
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Peter-Hain Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 5 maande

Ligging

  • Trans Kalahari-hoofweg Gobabis B6, Uakii Wilderness Bush Camp, Gobabis, 0000, Omaheke
  • Gaste dink Uakii Wilderness Bush Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R420
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 62 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trans Kalahari-hoofweg Gobabis B6, Uakii Wilderness Bush Camp, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e49b842209d076a70f1de45afae82f351fdd3ee3444f1ae8434516d84d57fde48fdae12d860af9410743238ef59efd37ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R420 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 B6 Trans Kalahari Highway Gobabis Uakii Wilderness Bush Camp 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -22.432691680446 19.047741276447
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang