Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uit Die Blou

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Anthea Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 142

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Uit Die Blou
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Stephan J - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan J

Great.

Dit was baie lekker, huis en view was ongelooflik!

Grant G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant G

Ongelooflik.

Huis is uitmuntend toegerus.

Corné S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corné S

Een van die beste naweke ooit.

Ons getal mense het op kort kennisgewing heeltyd verander maar dit en ons ekstra versoeke was vinnig uitgesorteer. Ons kom beslis terug vir nog.

Irma E - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Irma E

Gesellig, ontspanne in 'n pragtige omgewing.

Uit Die Blou is 'n asemrowende juweel in Witsand. Die ligging is perfek, en die uitsig is onverbeterlik. Die huis kan 8 volwassenes en 2 kinders met gemak akkommodeer, sonder dat enige iemand sy privaatheid inboet. Die groot kuierstoep, wat op die rivier uitkyk, was 'n groot pluspunt aangesien ons nie die beste weer gehad het nie. Dit is wel 'n jammerte dat die sauna nie gebruik kon word nie. Die veerpyltjie bord is ook nie bruikbaar nie. 'n Mens wonder tog hoekom daar minimale noodsaaklikhede voorsien word (skottelgoedwasser blokkies, toiletpapier, braai-rooster en -hout).

Kobus G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G

Desember familievakansie.

'n Drie weke familievakansie in Witsand en ons eerste keen in Uit die Blou. Die huis se uitsig is asemrowend, jy sal nie sommer beter kry nie. Ook belangrik om te noem dat huis entjie van die hoofstrand en algemene dorpsarea is. Verder is dit klein entjie grondpad (nie beste padtoestand nie). Die huis andersins is net 'n droom, basies 4 kamers elkeen met sy eie badkamer.

Herman K - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman K

Baie lekker.

Goed toegeruste huis. Alles is in huis wat mens nodig het, behalwe handdoeke. Dit was nogal jammer, want handdoeke maak mens se bagasie vol. Verder was daar alles en dit was besonders netjies met baie goeie beddegoed. Die uitsig was uitstekend.

Cuan J - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cuan J

Perfect place for a weekend away with family or friends. Views are next level. The place is clean.

I'd just recommend you bring your own toilet paper as apparently that's not part of self catering.

Malinda B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Malinda B

Groot bederf.

Beste manier om geliefdes te bederf met 'n paar dae verlof. Baie gerieflike woning met alles wat jy nodig het en meer. Ongelooflike mooi uitsig oor die rivier. Baie behulpsame en vriendelike mense wat ons gehelp het met bespreking and ons aankoms.

Sarah S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah S

Pragtig.

Baie mooi uitsig en baie luuks.

Adriaan L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan L

It was out of this world cool!

Positioned just in between the river mouth (for sea fishing), and a close walk will take you further up the river.

Michelle F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Tranquility.

Beautiful place, away from the hussle and bustle very relaxing. Loved the entertainment area with the Jacuzzi. The host Anthea was very friendly. Most definitely be going back.

Raymond G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond G

We had a really nice stay, despite the poor weather.

Great house that is tastefully decorated. Very secure and situated in a gated estate. Unbelievable view of the Breede River and estuary. The Jacuzzi on the deck is a bonus.

Jude S - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jude S

Wonderful relaxing peaceful serene beautiful.

The house we stayed at had everything we needed to have an amazing time!

Vanaf
Vanaf R3 400
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R3 400
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 1162, Breedezicht, Witsand, 6666, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA310a5c31ba577414cdac45d42e4d92b36498b0a7f208fdfb9ff0461b2e92e76a5a646ebaec81da7f40243bc8d8452a7ebf54?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 400 per nag (plek vir 10) 13 5 1 5 Erf 1162 Breedezicht 6666 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.39816941571 20.819472869142
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang