Uithoek Vakansie Oord
Beskrywing
Die kampeerplek het gras-terrasse en baie bome vir skadu. Daar is ook skoon badkamergeriewe. Die kampeerplek word deur rotsformasies en inheemse fauna en flora omring. Elke staanplek het 'n kragpunt, kouewaterkraan en 'n mobiele braaier. Kampeerders het toegang tot ablusiegeriewe en 2 gemeenskaplike lapa's.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die karavaan is net buite die kampterrein met 'n afdak en 2 dubbelbeddens met linne. Die badkamer het 'n wasbak, stort en toilet. Die kombuisie is met 'n yskas, mikrogolf, ketel, broodrooster en eetkamer, asook lugversorging toegerus. Daar is 'n buitebraai en sitarea met krag en waterpunt. Ablusieblok naby karavaan word gebruik, asook die opwasarea.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat selfsorg-eenheid het 'n panoramiese uitsig. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed elk. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n kombuis, leefarea, badkamer, stoep en braaigeriewe. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat selfsorg-eenheid het 'n 360°-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers, elk met 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is 'n kombuis, leefarea, stoep en braaigeriewe in die eenheid. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat chalet het 'n 360°-uitsig en beskik oor 2 slaapkamers, 1 met 'n dubbelbed en die ander met 3 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n stoof, oondm mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakferiewe toegerus. Ander geriewe sluit 'n leefarea met 'n stoep en braaigeriewe in en gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
3 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die privaat selfsorgeenheid spog met 'n 360°-uitsig en beskik oor 3 slaapkamers. Twee van die slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die derde het 'n dubbelbed en 'n stapelbed. Daar is twee badkamers, elk met 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid het ook 'n kombuis, leefarea, stoep met buitebraaigeriewe en 'n binnebraai-area met 2 dagbeddens wat ook opgemaak kan word as slaapplek vir 2 addisionele gaste. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Badkamer
- •Aparte toilet
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Huisreëls
Hout en ys is op die perseel te koop.
Daar is 'n kiosk met die nodige kruideniersware op die perseel.
Honde onder 10 kg word toegelaat.
Kinders moet onder ouertoesig by die swembad wees.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 325 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 12:00 - Adres: S109, Uithoek Plaas, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang