Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 21 resensies vir Uitkomst Selfsorg Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Riana N - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riana N

Balsem vir die siel!

Ons het die verblyf terdeë geniet. Die stilte en wegbreek van elektroniese skerms was verfrissend. Ek het die voëllewe veral baie waardeer. Die wind het bietjie gepla deur die dag maar dis mos eie aan die Karoo! Die sterrehemel saans was besonders. Ons was hartlik verwelkom en instruksies was voldoende om ons verblyf te vergemaklik. Ek sal Uitkomst aanbeveel vir 'n ware wegbreek van die stadsgemaal, of net vir 'n rustige oornagplek op pad na 'n ander bestemming.

Eugene F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene F

Karoo.

Baie rustig en netjies.

Daniella F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniella F

Cute cottage in beautiful spot.

A lovely well-equipped cottage in a gorgeous spot. The host permitted our dog to join us and kindly escorted us to the house. Would have loved to stay longer!

Hendrik V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hendrik V

Vrede en rustigheid, Karoo is hemels. Baie netjiese plekkie.

Baie lekker plekkie. Daar is geen elektrisiteit nie, so beplan daarvolgens. Gasheer kan dalk water begin warmmaak (donkie aansteek) voor gaste arriveer.

Manie H - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Manie H

Stilte en vrede.

Baie lekker. Alles wat nodig is, is daar. As jy stilte soek, is dit net die plek vir jou. Sal nie motor met klein wiele aanbeveel nie. Grondpad is mooi, maar jou kar moet nie te laag wees nie. Let net op, geen krag en selfoon sein.

Schalk N - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Schalk N

Verblyf geniet, maar solar beligting sal welkom wees.

Ja, lekker gebly. Mooi natuur - stil en rustig.

Hannelie F - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie F

Rustig en mooi.

Baie lekker gebly, baie rustige omgewing.

Jeanine L - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine L

Lovely stay.

We stopped over on our way to George. Accommodation was clean, well equipped and safe.

Linda S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda S

Lekker gebly en love die donkie vir warm water en paraffien lampe. Regte plaas a.

Was baie lekker en ons kom weer terug as ons weer Kaap toe ry.

Antonio P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antonio P

Beeldskone natuur en rustigheid.

Baie lekker gebly, die eienaar is baie gasvry en het ons warm ontvang. Omring deur pragtige natuur en rustigheid.

Gesina S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina S

Dit was baie lekker rustig!

Alles wat ons nodig gehad het was daar plus vrede. Ons sal vir seker weer daar kom kuier!

Jacobus L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus L

Rustige, stil, veilige ligging en goed vir jou siel.

Paraffienlampie, donkie vir warm water en heerlike vuurtjie vir vleisie braai. Ons Vrystaters het lanklaas so rustig gekuier by 'n plekkie soos by Uitkomst. Philippie het ons dadelik tuis laat voel met sy sprankelende persoonlikheid. Baie dankie julle, ek beveel die plekkie aan met die grootste plesier en sal beslis weer daar gaan rus.

Cornelius D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelius D

Baie rustige en netjiese plekkie.

Off the grid maar baie lekker en ontspannend weg van die stad se gejaag en lawaai.

Lance V - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance V

Stilte en vrede.

Rustigste plek, alles puik en lekker warm water van die donkie!

Abrie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie V

"Off the Grid" wat 'n belewenis. Skoon, netjiese plekkie met baie hout om mee te braai.

Na 'n lang, warm rit was dit fantasties om 'n kleine plaashuis te kry met alles wat jy nodig het. Die donkie-warmwaterstelsel het gesorg vir warm water. Die stilte en die helder sterrehemel was eie aan die Karoo. Een aand is te kort om die plaaservaring te kan ervaar. Dankie Elzane vir jou warm ontvangs. Ons kom weer oorbly.

Lourensia M - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourensia M

Onverbeterlik.

Mooi, rustig, lekker braaivleisvuur met genoeg hout, heerlike warm bed, genoeg warm water, alles wat nodig is na 'n lang dag op die pad.

Lynda T - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda T

Simple, clean and delightful with the most attentive host.

The most delightful little cottage off the grid. Very simple and basic, paraffin lights and a donkey for hot water which was so nostalgic. No internet and just peace and quiet which was a wonderful way to spend the last night of our road trip. Wonderful helpful host.

André V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
André V

Aangenaam, rustig en naby aan die natuur-ervaring.

Die donkie-warmwaterstelsel het ons aan jare terug herinner. Baie effektief. Dankie vir die ruimskootse hout wat verskaf is om mee te braai.

Pieter V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Rustic. 'n Ongerepte juweel vir die mens wat regtig wil wegbreek van die alledaagse gejaag na wind.

Nie vir die stadsjapie nie, met respek gesê, geen elektrisiteit of selfoonnetwerk nie, skoon en netjies, kom ontmoet die Retiefs, sout van die aarde mense, Phillipe en Luzane. Parrafien lampe, gas vir jou stoof en yskas, donkie vir warm water. Dankie julle, moet nooit die magic wegvat nie.

Raymond K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond K

Beautiful, relaxing, off the grid, warm water and fridge, best night sleep in years.

The most unexpected location, unrivaled peace and quiet and probably the best experience we have ever had for a one night stay over. Our little Kia Rio handled the dirt road without drama to reveal our home in the Karoo blanketed with stars. I would not change anything. Only gas services were available for fridge and cooking with paraffin lamps, we used our portable lights. Hot water from the Donga was awesome. Highly recommended.

Brenda V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda V

Heerlike 'back to basics' ervaring.

Pragtige skoon en netjiese geriewe. Heerlik om weg te kom van alles, want daar is nie selfoon sein of elektrisiteit nie. Die huisie het alles wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang