Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Uitkomst Selfsorg Akkommodasie bied gerieflike verblyf in 'n selfsorgkothuis op 'n Karooplaas tussen Richmond en Drie Susters. Die plaas is 11 km van die N1-snelweg af.

Die kothuis bied verblyf aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, rusbank en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n oopplan-kombuis en -eetarea.
Die kombuis is toegerus met 'n gasyskas, ketel en gasstoof. Lig word voorsien deur paraffienlampies.

Braaigeriewe is beskikbaar en hout word voorsien.

Gaste kan die stil plaaslewe met pragtige sonsondergange en helder sterre saans geniet. Swem in 'n plaasdam, drink water uit 'n natuurlike fontein, geniet 'n wandeling op die plaas, ry fiets of neem deel aan die plaasaktiwiteite.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Riette K
Saam met lewensmaat
5.0
Plek was pragtig en het so lekker geslaap. Baie lekker plek, baie mooi kamer, pragtig en bed lekker sag en snoesig.
Sep 2024
Riana N
Saam met lewensmaat
5.0
Balsem vir die siel! Ons het die verblyf terdeë geniet. Die stilte en wegbreek van elektroniese skerms was verfrissend. Ek het die voëllewe veral baie...
Sien meer
Mei 2024
Eugene F
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo. Baie rustig en netjies.
Jan 2024
Daniella F
Gesin met klein kinders
5.0
Cute cottage in beautiful spot. A lovely well-equipped cottage in a gorgeous spot. The host permitted our dog to join us and kindly esc...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Hannelie F
Saam met lewensmaat
5.0
Rustig en mooi. Baie lekker gebly, baie rustige omgewing.
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Luzane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Uitkomst Selfsorg Akkommodasie het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boksfontein, 40 km vanaf Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c483e3d76e62467a46610a664e31a5fb5b5a48a08560a1579c739813715b9e083f5fa80c4020a94da1580ac87902719d5df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 Boksfontein 40 km from Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.857643187728 23.462748280159

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang