Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitsig Oor die Baai

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 30, Reebok, 6055, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Uitsig Oor die Baai is 'n selfsorgvakansiehuis in die kusdorpie Reebok. Die eiendom is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne seewegbreek saam met familie of vriende.

Dié 3-slaapkamerhuis bied uitsigte oor die see en bied slaapplek aan 6 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl die en suite-badkamer met 'n stort toegerus is. Die tweede en derde slaapkamers het albei 2 enkelbeddens en gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad. 'n Gastetoilet is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en koffiemasjien. In die leefarea is daar 'n gemaklike sitplek en 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Buite is daar 'n patio wat ideaal is om te ontspan, terwyl braaigeriewe ook beskikbaar is.

'n Enkelmotorhuis bied veilige parkeerplek vir 'n voertuig, terwyl bykomende parkeerplekke op die perseel agter 'n hek beskikbaar is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad
Badkamer 3

Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Impala-laan 30, Reebok, 6055, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Impala-laan 30, Reebok, 6055, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA76c78352f207fcb2e53451f91de827c50e71dc24c47d9174b43cae88261bd4cfb42197fe0daf00fd9e9fb7914af4cd9e8c05?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag (plek vir 6) 30 Impala Avenue Reebok 6055 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0769412 22.1653999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang