Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitvlugt Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
5.0
Janine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Juweel verblyf. Toevlugsoord uit die boonste rakke. Netheid, tuin en verwelkoming eersteklas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helena
Uitvlugt Guest House
Baie dankie Janine, vir iemand wat in 5 Ster hotelle werk, is dit voorwaar 'n veer in ons op Uitvlugt se hoed. Ons waardeer terugvoer opreg.

Linda K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2023

Krieke groot probleem in kamer, min geslaap. Sit gerus die WIFi-password in die kamer op.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Annerie M
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Mei 2024

Baie mooi ruim kamer. Pragtige kamer, mooiste meubels, vriendelike gasvrou. Verbeteringe wat ons sou aanbeveel: skottel vir skottelgoed, reëling vir handdoeke, roller blinds om kamer in die nag donker te maak, meer melk. As jy nie van sponskussings hou nie, bring jou eie saam.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronnick N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

I have enjoyed my stay at Uitvlugte. The place very clean, quiet and I wish they can have a swimming pool for the guest in future and offer breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annette E
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Waarde vir jou geld. Pragtige omgewing. Die eenheid was gemaklik en goed toegerus. Dit was heerlik om ons tiener naby, maar steeds in sy eie spasie te gehad het. Ons kan Uitvlugt se gesinseenheid ten hoogste aanbeveel. Baie dankie Helena en span. Ons het gesê ons sal sommer vir 'n naweek weer gaan kuier net vir die lekker gasvryheid en die omgewing se ongelooflike lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hans B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Okt 2022

Netjies en gerieflik. Ruim slaapkamer en badkamer, die vertrek is daagliks gediens.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Uitstekend. Netjies en ruim. Puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denzil V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2017

Rustige atmosfeer en plesierige omgewing. Uitvlugt Guest House is 'n pragtige, skoon en rustige gastehuis met vriendelike dienspersoneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizhette G
1 nag Besigheidsreis
4.2
Okt 2016

Huis weg van die huis. Ek is mal oor die stilte en kan heerlik daar werk in die rustige atmosfeer met plaaslewe in die agtergrond. Dankie dis altyd lekker om by julle te oornag.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Helena
Uitvlugt Guest House
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons waardeer dit. Dit was vir ons ook 'n plesier om jou te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Helena Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Uitvlugt Farm, Worcester, 6855, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74d0060a5e36d215882242f2d8e9e03aafd293c5e1964f7159851617a09cd4a21381d018bb8395018d0e5cba9c980fd445b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Uitvlugt Farm Worcester 6855 Wes-Kaap 021 201 8901 11:00-23:00 10:00 -33.620934149398 19.494711398947

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang