Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uitzoek House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 72, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Uitzoek House is 'n gastehuis wat in 'n veilige area en in 'n dorp in 'n wildtuin, Utrecht, geleë is. Die dorp is aan die voet van die pragtige Baleleberge geleë en is ryk aan verskeie voëlspesies, asook wilde en asemrowende aalwyne.

Die gastehuis bied 2 ruim slaapkamers gevul met baie natuurlike sonlig en 'n koningingrootte-bed in elk. Daar is 'n bababedjie in 1 van die kamers. 'n Bad, stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die badkamer wat tussen die 2 kamers gedeel word asook 'n ekstra aparte toilet. Albei kamers het 'n waaier en 'n verwarmer.

Daar is 'n gemeenskaplike sitkamer en kombuisarea wat vir alle gaste beskikbaar is en toegerus is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware asook komplimentêre koffie, tee, suiker en melk. Ontbyt en aandete kan bestel word indien dit vooraf gereël word. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Die dorp het 'n ryk geskiedenis, met die Ou Pastorie-museum, ou geboue, monumente en alles is naby die gastehuis. Gaste kan ook fietse huur om deur die dorp te reis.

Daar is 'n wildtuin, 'n dam vir visvang of watersport, asook wonderlike bergfietsry- en voetslaanroetes, 4x4-roetes, forelhengel en abseilgeleenthede.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.5
Veiligheid
4.5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Nicolene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 2

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 72, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Uitzoek House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Utrecht KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 72, Utrecht, 2980, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA59e76fd3fe3be3eb2c2f887c3f181c5e4e95d1c987da5124cb987744a706d121a4b0748ff13eda9b83d803bb945c4eca6dd8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 72 Church Street Utrecht 2980 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.653915771151 30.324833

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang