Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rooiberg Resort

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Natalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 40

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 40 resensies vir Rooiberg Resort
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Antionette V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Wonderlik, ontspanne, uitstekend.

Baie lekker gebly. Ontvangs was behulpsaam, vriendelik en personeel het tydens my verblyf die "extra mile" geloop.

Gerrit D K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit D K

Wonderlike ervaring van rus.

Ons eerste besoek aan Rooiberg, en beslis nie die laaste nie! Ons kon selfs lekker rolbal speel. Dankie!

Ferdinand H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ferdinand H

Rustige bosveldwegbreek.

Skoon en netjiese verblyf in 'n baie veilige en rustige dorpie in die bosveld.

Joey J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joey J

Fantasties — 'n doen-weer plekkie.

Absolute juweel in die middel van amper nêrens. Ons het ons kuier vreeslik geniet. Niks was te veel moeite vir die staff nie. Diens was uitstekend. Etes was heerlik.

John M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Excellent.

Management and staff, who are all very welcoming and helpful, went out of their way to make my stay a most pleasant one. Great value for money, the food was quite outstanding and the service top notch. Thoroughly recommended!

Rooiberg Resort se terugvoer

Thank you John for your kind words and excellent review. Good service and gratitude in return, result in great hospitality.

Rooiberg Resort
Jan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie bekostigbare, goeie verblyf.

Baie vriendelike personeel, goeie etes en wyn. Klein dorpie atmosfeer. Almal groet en knoop 'n geselsie aan.

Anton S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S

Netjies en rustig.

Ons is vriendelik ontvang en die kamer was skoon en netjies. Die terrein word goed onderhou en die swembaddens is net reg vir 'n laatmiddag-afkoel. Die etes is smaaklik en billik geprys. Heelwat aktiwiteite om kinders besig te hou terwyl ouers pool speel en 'n drankie geniet.

Nida B - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nida B

Oorslaap oppad na sake afspraak.

Heerlike kos en baie goeie diens gekry! Pryse van restaurant en kroeg was baie billik. Kan die oord aanbeveel.

Lecia P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lecia P

Rustig.

Heerlik gebly, jy is regtig alleen, so vat baie saam om besig te bly. Kan lekker gaan stap.

Christa H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Dit was ons tweede keer by Rooiberg en ons is weereens verras met uitstekende diens!

Dit was my en man se tweede besoek aan Rooiberg. Net soos die vorige keer is ons gul ontvang. Van die begin tot die einde is ons oorval met gasvryheid, vriendelikheid, behulpsaamheid en heerlike kos. Ons kamer was heerlik - vars en skoon. Rooiberg het in ons harte gekruip - ons geniet die stilte, die mooi natuur en almal se vriendelikheid. Hier kan jy weer tot verhaal kom en jouself vind.

Rudolf V - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolf V

Netjies en skoon.

Baie lekker gebly, sekuriteit was goed en die kliëntediens was uitstekend.

Christa H - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa H

Dit was die heerlikste wegbreek gewees! Soveel gerief, rus, vrede, stilte - net wat ons nodig gehad het.

Rooiberg het al ons verwagtinge oortref! Ons kan Ukuthula Lodge/Rooiberg Resort definitief aanbeveel. Dit is die heerlikste plekkie, so netjies, skoon. Die diens is van hoë gehalte en die kos is onoortreflik. Die chefs hoef glad nie agteruit te staan vir enige toprestaurant nie. Die vriendelikheid, behulpsaamheid en belangstelling van die eienaars en personeel het ook uitgestaan. Ons sal definitief weer soontoe gaan.

Dawie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawie D

Uiters goeie diens, vriendelike personeel.

Het die gasvryheid en vriendelike diens baie geniet. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Jan P - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan P

Heerlik ontspan en die diens en kos is puik.

Was bevoorreg om die enigste gaste vir die naweek te wees. Eienaars het uit hul pad gegaan om ons verblyf aangenaam te maak. Het spesiaal die generator aangesit vir ons wanneer daar loadshedding was.

Charles D - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles D

Divine.

The environment is relaxing and peaceful, even though the weather kept us indoor it was still worth it.

Elaine S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine S

Wonderful experience, with friendly helpful staff.

An awesome weekend wedding, with friends, amazing food and the atmosphere was amazing. The tables and the whole set-up for the wedding was absolutely first class.

Rooiberg Resort se terugvoer

Thank you for the wonderful review, Elaine! We had such a blast hosting you all for our first wedding, and can't wait for many more beautiful weddings to come.

We hope to see you in Rooiberg soon again.

Rooiberg Resort
Thomas G - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thomas G

'n Heerlike snoesige bederfoasis om na terug te keer.

Ukuthula Lodge is 'n kort loop van die Maroela Hub waar die Saterdag se wedloop weggespring en geëindig het. Daar is teerpad tot by Ukuthula Lodge. Die personnel het uit hul pad gegaan om ons te akkomodeer. Sondag, ná die wedloop was daar 'n heerlike Vadersdagete. Die lodge se perseel is baie mooi, met pragtige staalkunswerke, stompe en plante. Die kamers is skoon en gerieflik.

Rooiberg Resort se terugvoer

Baie dankie vir die mooi woorde, Thomas. Hoop om julle sommer gou weer hier te sien.

Rooiberg Resort
Theo & Jane F - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theo & Jane F

Stayed over for one night as we do Chip 'n Dip at Paradise festival.

Room spotless. Staff excellent service. Breakfast was very good. Receptionist went the extra mile to arrange that a sandwich was made after hours and served as room service to us. Will definitely recommend Ukutula Lodge to future guests.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie julle. Dit was lekker om julle hier by ons te ontvang. Julle was so stokflou na die harde dag se werk, daarom die reëlings vir die broodjies in die kamer.

Hoop ons sien julle weer volgende jaar.

Rooiberg Resort
Francois C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois C

Uitstekend.

Pragtige Lodge, uitstekende diens, goeie ligging, heerlike kos, vriendelike bestuur en personeel.

Rooiberg Resort se terugvoer

Baie dankie Charmaigne dit was lekker om julle hier te he..

Rooiberg Resort
Johan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Baie netjies en skoon verblyf met heelwat dinge vir kinders om te doen.

Daar is nie baie om te doen in die area nie. Die verblyf by Ukuthula Lodge was 100% die moeite werd.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Johan. Hoop om julle sommer gou weer te sien.

Dankie vir my mooi resensie.

Ukuthula Lodge groete
Judy en span

Rooiberg Resort
Thomas M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Thomas M

It was great and the quietness of the place gives one some peace of mind.

If they can be able to assist with game drives on the nearest game lodges, that would be great. And also they must invest in more activities on sites.

Izak V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izak V

Awesome mense, wonderlik, rustig. Laat voel of jy deel van hulle familie is, sal vir seker weer gaan.

Beveel dit aan vir almal, as jy wil wegbreek, wonderlike mense. Mooi skoon, rustig, en diens is uit die boonste rakke. Gaan gerus, dit is awesome.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Izak, ons mis julle al klaar. Voorspoedige 2019 vir julle.

Ukuthula Lodge staff.

Rooiberg Resort
Inge V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inge V

Uitstekend!

Heerlik gekuier en lekker geslaap. Ontbyt was groot! Sal beslis weer gaan kuier.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Inge vir die mooi review. Ons.hoop ons sien julle sommer binnekort.

Rooiberg Resort
Christina V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christina V

Relaxing, comfortable, friendly service.

We had a lovely, relaxing time! Room was clean, food great and the staff were friendly and accommodating. We were very comfortable. Would happily stay at Ukuthula again!

Rooiberg Resort se terugvoer

Dear Christina,

Thank you so much for the beautiful review. Hope to see you again soon.

Regards,
From the Ukuthula team

Rooiberg Resort
Marie B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

A relaxing and peaceful stay.

Our third time at Ukuthula and not the last! So peaceful and relaxing with friendly staff that is always helpful and very good food.

Rooiberg Resort se terugvoer

Baie dankie Marie. Dit was sowaar vir ons lekker om julle hier by Ukuthula Lodge te he, ons hoop ons sien julle sommer weer gou. Ukuthula Lodge span.

Rooiberg Resort
Christa M - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa M

Awesome place and people.

Will recommend it everywhere.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Christa, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê. Kom kuier sommer gou weer.
Ukuthula personeel.

Rooiberg Resort
Willem V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem V

Baie rustig vriendelike personeel en skoon kamers.

Dit was 'n baie lekker paar dae, die personeel was baie vriendelik en het uit hulle pad gegaan om dit aangenaam te maak en gemaklik.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Willem vir julle mooi revue, hoop om julle sommer gou in die toekoms by Ukuthula Lodge te sien.

Rooiberg Resort
Michael S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael S

Oase waar jy dit nie verwag nie.

Ukuthula is in die klein dorpie Rooiberg wat dalk bietjie uit die pad uit is vir meeste mense. Omdat dit so 'n klein dorpie is, verwag mens nie sulke goeie en netjiese verblyf nie. Ukuthula bied alles wat 'n mens kan nodig kry met puik diens. As jy n bietjie wil ontsnap vir 'n vinnige wegbreek is dit 'n goeie keuse. Sal baie graag weer in die somer wil teruggaan.

Pierre D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre D

Excellent and friendly service and well priced.

Great food, very friendly staff and a relaxing experience in the bushveld. Will definitely visit again.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie vir jou mooi resensie Pierre. Ek sal beslis opmaak vir die wildrit as jy weer kom.

Mooi bly

Rooiberg Resort
Chané A - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chané A

Het baie meer gekry as wat ons verwag het.

Omdat die verblyf so bekostigbaar is, het ons baie minder verwag. Maar Ukuthula en sy mense was vriendelik, professioneel en netjies. Die kos was fantasties en die mengeldrankies die beste wat ons ooit gehad het.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie vir jou mooi woorde. Hop om julle sommer gou weer hier te sien.
Ukuthula Groete,
Judy Swanepoel

Rooiberg Resort
Lani U - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lani U

Baie aangenaam.

Heerlike ervaring met goeie gasvryheid. Baie tegemoetkomend en vriendelike staff. Kamers is baie goed uitgerus en die lugversorging was fantasties!

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Lani vir die mooi resensie. Hoop om julle sommer gou weer by ons te sien.

Rooiberg Resort
Riana N - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Riana N

Skoon, vriendelik en heerlike kos.

Heerlike lodge vir wegbreeknaweek, skoon, netjies, vriendelike personeel, heerlike kos, beskostigbare pryse. Ons het vroegoggende die lodge verlaat en hulle het elke aand vir ons 'n kospakkie gepak vir die volgende oggend.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Riana, dit was 'n voorreg om julle by ons te ontvang.

Rooiberg Resort
Marius D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Heerlik.

Wat 'n heerlike afsaalplek ná 'n lang dag op die motorfiets. Ons is vriendelik ontvang en die inboekproses was seepglad. Kamer was verhit toe ons van koue na binne kom, wat 'n lekker belewenis was. Alles pragtig skoon en netjies. Die kroegdame was vriendelik genoeg om ons die laataand-rugby op die grootskerm in die kroeg klaar te laat kyk, al het almal reeds gaan slaap! Lekker ontbyt gekry en was weer reg vir die pad.

Rooiberg Resort se terugvoer

Hello Marius, baie dankie vir die mooi resensie vir onse mooi Ukuthula Lodge. Dit was baie lekker om julle hier te he. Hoop om julle gou weer te sien.

Rooiberg Resort
Marius D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius D

Puik.

Vriendelik ontvang, pragtige, netjiese kamer en puik diens van die personeel. Ek sal beslis weer kom.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Marius, dankie vir die mooi woorde.

Rooiberg Resort
Amanda C - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda C

We enjoyed our stay at Ukuthula Lodge.

We enjoyed our stay at Ukunthula Lodge. The staff were very friendly and accommodating.

Rooiberg Resort se terugvoer

Thanks, Amanda, we loved having you there. Thanks for your support and hope to see you in the near future. Judy Swanepoel

Rooiberg Resort
Peet D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peet D

Provided good value for money. Very well maintained and rooms are superb. Food was great.

The only thing missing was that Ukuthula, could not arrange a game drive for us on many of the nearby private game reserves. The staff on duty said that the owner will normally do that, but that he was away on leave. Otherwise the Lodge was excellent, but with no game viewing, it could be somewhat boring, unless one wants only peace and quiet with as little activity as possible.

Rizta F - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rizta F

Heerlike verblyf tydens Fresh Festival.

Ons het heerlik gebly in die rondavel. Die plek was netjies en baie skoon. Plek is binne loopafstand van alles in Rooiberg. Rustige atmosfeer en smaaklike ontbyt. Lodge se swembad en kroeg ook baie gesellig.

Rooiberg Resort se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie dit was heerlik om julle te akommodeer ons hoop om julle gou weer te sien

Vriendelike Groete
Judy

Rooiberg Resort
Sanet L - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet L

Rustig.

Puik kliëntediens, rustig en kalm en goeie kos.

Rooiberg Resort se terugvoer

Dankie Sanet, was lekker om julle hier te he, al die Ukuthula Staff.

Rooiberg Resort
Tshepi M - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tshepi M

Outstanding.

We were well taken care of! Sophie and Jacob treated us like royalty! I loved their hospitality and excellent service. Judy was also amazing. Our stay was beyond great! Thank you guys!

Rooiberg Resort se terugvoer

Thank you guys, we loved having you here. Hope to see you back soon!
Judy

Rooiberg Resort
Lizelna L - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelna L

Stil, rustig en wonderlike diens van die eienaars en personeel!

Netjiese plek en ten volle toegerus! Laat 'n mens spesiaal voel en hulle gaan regtig uit hul pad uit om 'n mens te bederf! Vriendelike personeel en vreeslike lekker kos! As ek weer uit die stad se gejaag wil kom en ontspan, sal ek verseker na Ukuthula Lodge gaan!

Rooiberg Resort se terugvoer

Dit was vir ons as Ukuthula Lodge net 'n voorreg om julle hier te ontvang. Jammer oor die reparasies van boonste swembad. Hoop om julle sommer gou weer hier by ons te ontvang.

Ukuthula groete,
Judy Swanepoel

Rooiberg Resort
Vanaf
Vanaf R1 085
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 085
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maroela-straat 42, Rooiberg, 0500, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJOXPPhCV5aPxqPaqGD3wzLt3p3JH2vq9JNSB8y1XAp696R6gud?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 085 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 42 Maroela Street Rooiberg 0500 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -24.775312855709 27.740874507508
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang