Ukutula Lodge and Game Reserve
- Kapasiteit: 42 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
- Vanaf R2 550 per nag (plek vir 3)
Beskrywing
Ukutula Lodge and Game Reserve is op 'n wildreservaat van 260 hektaar vol lowerryke, ongerepte bosveld geleë. Hier kan gaste leeus kilometers ver hoor brul al is die lodge net 'n paar uur se ry van Johannesburg en Pretoria af. Die reservaat spog met verskeie wildspesies waaronder roofdiere, bokspesies, kameelperde, sebras en meer as 130 verskillende voëlspesies.
Verblyf is beskikbaar in selfsorg-chalets wat elk hul eie privaat badkamer, kombuisie en leefarea insluit. Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas, kookgerei, eetgerei en breekware toegerus. Daar is 'n TV in elke eenheid.
Gaste het toegang tot 'n lapa met 'n gemeenskaplike kombuis, sitarea en 'n swembad. Ukuthula het ook 'n restaurant, 'n gelisensieerde kroeg en 'n kuriowinkel op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Willi, Gillian Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
- Gaste dink Ukutula Lodge and Game Reserve het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 42 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erfdeel 26 van Klipkop Plaas, JQ411, Brits, 0250, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang