Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ukutula Resort

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gerda D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was kos vir die siel! Raymond is 'n baie goeie gasheer. Die plek word lieflik in stand gehou en is baie netjies. Verblyf is smaakvol en baie skoon. Die stilte is hemels en dit is 'n wonderlike plek om jou batterye weer bietjie te laai. Pragtige uitsig vanaf huisie. Ons sal die lieflike plek beslis weer besoek. Die pad sit ons glad nie af nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teanu E
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Mooi uitsigte vanaf die klein huisies. Lekker visgevang! Baie lekker! Baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Perfekte bestemming vir werklike rus en vrede in die natuur, smaakvol en netjies. Baie lekker verblyfplek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflik mooi en rustig, baie dankie. Memories forever ️. Vreeslik lekker gebly, alles was 100% en baie moeite ingesit!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barbara B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2024

Lovely peaceful stay, the road was a bit slow and rough, but we were warned! See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gert .
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2024

Perfect location. Only the road was bad. It was just as well I used my son-in-law's 4x4 rather than a 2-wheel drive. But of course we had wet weather. Once there, it was great. The setting of the house was in a perfect location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Stephan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Die tyd daar was baie aangenaam en ontspannend. Ons het baie lekker gekuier en gebly. Dit sal lekker wees om n dakkie op die stoep te hê, want as dit reën kan jy nie braai nie. Die pad is erger as wat gesë is. As jy Ukutula toe gaan, maak seker jy wil nie dalk weer dorp toe gaan nie. Die pad is werklik sleg. Selfs 'n voertuig sonder 4x4 gaan sukkel. Die weer het ons nie toegelaat om regtig iets te doen nie. Ons het so bietjie gehengel, maar niks gevang nie. Dit is baie mooi daar en ek dink so ekstra matjie of twee op die koue teëls sal welkom wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salette S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2023

Dis moelike pad, soos in beskrywing, maar heerlik as jy eers daar is. Ons was warm en snoesig ten spyte van die koue. Die geriewe het voldoen aan al ons behoeftes. Elke oggend lekker gaan stap, sommer ons eie paadjies opgemaak. Manne lekker "bass" gevang. Ons was heerlik warm en snoesig in ons eenhede en kon lekker uitrus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Yolande
Ukutula Resort
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Waardeer opreg.

Stephanie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Baie gesellig, afgeleë en mooi. Raymond baie vriendelik en behulpsaam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R540, Ukutula Plaas, 22 km vanaf Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa5352c7df235a89efe3414426a83ac175bc9523300f82f768f614a61c540294e24f6e845e1a5e9bdaf24f8a6e46516294944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 14 5 1 5 Off the R540 Farm Ukutula 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.413477 30.191912

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang