Umganu Lodge 35/36 @ Elephant Point
- Kapasiteit: 10 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
- Vanaf R19 710 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Umganu Lodge 35/36 @ Elephant Point is op die Sabirivieroewer geleë en spog met 'n skouspelagtige uitsig oor die ongerepte Krugerwildtuin. Die villa met lugversorging is ideaal vir 'n privaat wegbreek en spog met 'n groot houtdek met 'n verhitte swembad.
Die villa bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Die eerste 4 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die vyfde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke en suite-badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die ruim oopplan-leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuis lei na 'n etenstafel met genoeg sitplek en 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is oral in die villa beskikbaar.
Die villa het ook 'n leeshoekie op die solder wat na 'n groot balkon met sonstoele lei. Die leefarea op die onderste verdieping bied toegang tot 'n groot houtdek met 'n buite-etenstafel, sonstoele en 'n ingeboude braai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Christelle Geverifieer
Eiendomme 30
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Sien meer verblyf in Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 10 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Elephant Point Estate, Paul Kruger-hek, Hazyview, 1100, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang