Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UMntla Private Game Lodge

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 12 resensies vir UMntla Private Game Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Alta V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Paragtige, rustige atmosfeer.

Pragtige plek presies soos die foto's. Heerlik gerus en in die natuur ontspan. Sal beslis weer gaan.

Jaydin M - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaydin M

Beautiful, refreshing fun.

Our stay felt like home. It was very beautiful and we had so much fun. The hosts were very kind and reliable. It was hands down one of our best trips.

Stina B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stina B

Pragtige lodge in 'n pragtige omgewing.

Genoeg slaapplek vir 8 gaste. Afsonderlike badkamers maak dit maklik vir almal.

Nicole S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole S

Pleasant.

An awesome place to get away and relax with family and friends. The only snag is if they can have a backup plan for when load shedding hits. Other than that, I will be booking again in the future.

Jana U - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jana U

Bitterlik mooi en spesiaal.

UMntla Lodge sien ons definitief weer. Dit was bitter mooi, stylvol en netjiese woning met asemrowende natuurskoon en privaatheid. Mens kan regtig sien hoeveel moeite en tyd daar spandeer is om 'n ontvlugting van mens se besige lewe te skep. 'n Plek waar mens se siel kan rus en opnuut krag kry.

Carien H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carien H

Uitstekend!

Ons naweek by Umntla het alle verwagtinge oortref. Ons was groep vriendinne wat 'n verjaarsdag naweek gevier het en alles was perfek. Die rustigheid en privaatheid is onbeskryflik. Die lodge is netjies, skoon en die feit dat al die kamers privaat is en eie badkamers het, was 'n bonus. Die plek lyk presies soos foto's op die webtuiste, en die luuksheid ons beïndruk toe ons daar aankom. Alles was regtig egtig uit die boonste rakke en ons is alreeds besig om ons volgende trippie te beplan. Dit sal ons nuwe naweek wegbreek plek wees.

UMntla Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie julle. Bly julle het dit so geniet, kom kuier asb weer.

UMntla Private Game Lodge
Claudette S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudette S

Baie netjies, veilig en waarde vir geld.

Ons as gesin het dit vreeslik baie geniet. Van oupa en ouma tot ons viervoet-kinders was welkom. Julle plek laat mens tuis voel en almal het baie lekker gekuier. Al die diere wat ons kom groet het elke dag was baie spesiaal. 5-ster plek!

Annali M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annali M

Baie rustig en stil, goed toegeruste verblyf, baie netjies en skoon.

Stortkop in kamer no. 2 is stukkend en was moeilik om stort te gebruik. Gasbottel was leeg by stoof en ons moes skakel om te laat vervang, diens was vinnig en goed nadat ons vir hulp gevra het.

UMntla Private Game Lodge se terugvoer

Ai, mens werk vreeslik hard om dit vir gaste gerieflik te maak. Gelukkig verstaan en waardeer meeste gaste dit.

UMntla Private Game Lodge
Nicola D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicola D

A wonderful retreat not too far from Johannesburg.

Fabulous stay for any age range.

Ancheri L - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ancheri L

Baie mooi, maar sonder kommunikasie en klientediens. Dit was 'n teleurstelling.

Maak seker jy gee 'n presiese tyd voordat jy by die hek aankom. Daar is geen sein om die eienaar by die hek te bel nie. Die kommunikasie van die eienaar is besonders swak. As daar geen krag is nie, is daar ook geen water nie. Ons het al hierdie dinge op die harde manier uitgevind en het selfs nie water gehad toe die krag weer aangegaan het nie.

Tertius M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tertius M

Incredible Lodge - 90 min away from Jhb.

There are a few words that I would use to describe our stay: Amazing. Incredible. Good value for money. My family and I had a wonderful stay at the lodge. We felt safe, it wasn't a far drive from Jhb and most of all we enjoyed the amenities, wildlife and serene views the lodge had to offer. We will definitely be back.

UMntla Private Game Lodge se terugvoer

Many thanks Tertius. Glad you enjoyed your stay. You are most welcome again.

UMntla Private Game Lodge
Jenny D - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny D

Spoghuis, gasvryheid tops, puik van begin tot einde.

Al waaroor ons spyt was, was die feit dat ons slegs een nag bespreek het. Ons het my man se 40ste gevier by uMntla saam met van ons naaste vriende. Vroeg die oggend het die gasheer reeds vir ons 'n boodskap met instruksies gestuur, op aankoms was ons vriendelik ontmoet en onmiddelik welkom laat voel by die hek. Ons almal was so opgewonde oor hoe pragtig die huis is, grootmense en kinders. Van op die stoep sit en kyk na die bokke wat kom draai tot om die bomavuur kuier was fantasties. Die huis is toegerus met pragtige eetgerei, stylvolle dekor, en duursame linne. Die ligging van die eiendom het vir ons die mooiste oranje sonsak in die bos gegee. Makkie het die oggend kom draai en my laat voel dat ek vir nog 'n week langer sal wil bly aangesien sy ons net weereens so tuis laat voel het. Ons kon nie vir beter gevra het nie en kan nie wag vir ons volgende kuier by uMntla nie. Absoluut puik. Dankie aan elk by uMntla wat die naweek vir ons so spesiaal gemaak het.

UMntla Private Game Lodge se terugvoer

Baie dankie en baie bly julle het so lekker gekuier! Kom kuier gou weer.

UMntla Private Game Lodge
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa073fa8bc8a43e7fe880692bbed451eb9f15712fe13d0db1222b40c03a2827b6eedc89fb1bdedeae1d455c1fc8267bf8b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Assen Road Klippieskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.471118364847 27.785692045913
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang