Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

UMntla Private Game Lodge

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

uMntla Private Game Lodge bied selfsorgverblyf op 'n mooi plaas in die hartjie van die bosveld in Noordwes. Daar is 'n groot verskeidenheid wild op die plaas en 200 voëlspesies wat gaste van die dek af kan dophou.

Die lodge bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers in die hoofhuis en 'n aparte tent-eenheid. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, 'n slaapbank wat vir 2 kinders geskik is en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elkeen 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tent-eenheid is ideaal vir tieners en het 2 enkelbeddens en 'n aangrensende badkamer met 'n stort.

Die leefarea en kombuis het 'n ruim oopplan-ontwerp en groot stapeldeure wat aan beide kante na die dek lei. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke, 'n TV met Netflix en 'n etenstafel vir 6.

In die tuin is daar 'n boma, braaigeriewe en oorgenoeg plek vir sit en ontspan. Gaste kan ook die in die swembad afkoel of gaan voetslaan en fietsry in die bosveld.

Kamer-opset

Kapasiteit: 8 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 4
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet
Badkamer 3
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 4
En-suite  - Slaapkamer 4
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Alta V
Saam met vriende
5.0
Paragtige, rustige atmosfeer. Pragtige plek presies soos die foto's. Heerlik gerus en in die natuur ontspan. Sal beslis weer gaan.
Aug 2023
Jaydin M
Saam met vriende
5.0
Beautiful, refreshing fun. Our stay felt like home. It was very beautiful and we had so much fun. The hosts were very kind and reliable...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Stina B
5.0
Pragtige lodge in 'n pragtige omgewing. Genoeg slaapplek vir 8 gaste. Afsonderlike badkamers maak dit maklik vir almal.
Jul 2023
Jana U
Saam met vriende
5.0
Bitterlik mooi en spesiaal. UMntla Lodge sien ons definitief weer. Dit was bitter mooi, stylvol en netjiese woning met asemrowende natuurskoon en priv...
Sien meer
May 2023
Carien H
Saam met vriende
5.0
Uitstekend! Ons naweek by Umntla het alle verwagtinge oortref. Ons was groep vriendinne wat 'n verjaarsdag naweek gevier het en alles was perfek. Die ...
Sien meer
May 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Charlene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 38

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink UMntla Private Game Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Assenweg, Klippieskraal, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa073fa8bc8a43e7fe880692bbed451eb9f15712fe13d0db1222b40c03a2827b6eedc89fb1bdedeae1d455c1fc8267bf8b792?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 500 per nag (plek vir 8) 12 5 1 5 Assen Road Klippieskraal 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.471118364847 27.785692045913

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang