Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Umoja Kruger - Wildlife Without Fences

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ontspannend, stil in die middel van die natuur! Het baie lekker gebly, huis was presies soos wat beskryf was!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Dear David, thank you for your lovely review. I will certainly also let my fantastic support team on site know as well. It was an absolute pleasure to have you as guests, and we hope to welcome you back one day soon! Warm regards, Chantal Settels

Gernie A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Baie lekker, goeie diens. Goeie geriewe, lekker atmosfeer en baie goeie diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Dear Gernie, Thank you for this amazing review and we are happy that you enjoyed your stay regardless of the bad weather. We definitely hope to welcome you back in the future. Warm regards, Chantal Settels

Annette J V
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Luukse wegbreek. Omoja is werklik wild sonder perke. Die Luxury Bush Villa het alles wat jou hart begeer. Dankie, Chantal! Jou belangstelling in al jou gaste en al die WhatsApps van die Dutchies af het ons tuis laat voel! Sal definitief terugkom!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Hallo Annette Dankie vir hierdie goeie resensie, I am humbled by it en hierdie "Dutchies' was baie bly dat jy daar was en ons hoop jou in die toekoms weer te verwelkom in Bushvilla Umoja Kruger. Chantal Settels

Mari V
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2018

Fantasties, wens ek kon langer bly. Vriendelike Persoonlike diens vanaf eienaar en personeel by Umoja, hulle verseker dat jou verblyf heerlik is. Luukse verblyf met alles wat jy mag nodig kry, en dan kan jy nog die natuur vanaf die stoep geniet. As jy wil rus is dit die plek!! Gaan beslis weer daar kuier, ons het olifante, rooibokke, duikertjies, steenbokkies, muishonde, eekhorinkies, 'n haas en 'n klomp voëls gesien op die een middag wat ons op die stoep gekuier het. Heerlike swembad en baie kuier plek. Volledige en korrekte aanwysings is ontvang en die res van ons geselskap wat na donker gearriveer het is met dieselfde vriendelike diens ontvang en vergesel na die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Liewe Mari Soos jy weet praat ons nie goed Afrikaans nie, maar ons probeer. Dankie vir jou goeie resensie. Ons hoop u binnekort weer te verwelkom. Baie dankie Chantal

Marco V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Des 2018

Was besonders goed. Ons het 'n wonderlike tyd gehad in die huis. Die plek is baie goed versorg. Pragtige sig op die dam in die aand met 'n skemerkelkie. Ons sal weer daar gaan bly! Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Chantal
Umoja Kruger - Wildlife Without Fences
Thank you for the lovely review Marco and are already looking forward to having you stay with us again! Kind regards Chantal Bushvilla Umoja Kruger - Wildlife Without Fences

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Chantal Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R3 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R3 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 30 - 31, Silonque Natuurreservaat, Phalaborwa, 1390, Limpopo
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05ac40650648563b70e74d0c68781a3c98b87e485113805ead47e11a392efa80c2f72b8fa8dd80eee514889546191db1337d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag, vir 6 mense 5 5 1 5 Plot 30 - 32 Silonque Nature Reserve 1390 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -23.881255274694 31.155195829051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang