Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

The View @ Umpukane

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Annelie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 57 resensies vir The View @ Umpukane
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Dirk D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk D

Mooi en netjies. Goeie waarde vir geld.

Pragtige, mooi, skoon en netjiese eenheid. Gasvrye ontvangs. Lekker braai-area met wonderlike uitsig.

Wanda V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wanda V

Heerlike plaaskuier.

Baie dankie vir 'n heerlike kuier.

Glenn G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenn G

A relaxing stay in a beautiful environment.

Very welcoming hosts. Great walks with spectacular scenery.

Desiree L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree L

Pragtige natuurskoon, baie rustige omgewing en gasvrye diens.

Ons het 'n rustige naweek gesoek om batterye te kan herlaai - die tyd by die akkommodasie was dit alles en nog meer! Pragtige natuurskoon met 'n plaasgevoel; die "Cottage" was netjies en skoon en alles wat ons nodig gehad het, was daar.

The View @ Umpukane se terugvoer

Baie dankie Desiree. So bly julle kon jul binnekant herlaai. Julle is enigetyd weer welkom.

The View @ Umpukane
Hetmarie G - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hetmarie G

Lafenis vir die siel.

Mooiste uitsig. Heerlik ontspan! Gasvry.

Nardus S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nardus S

Sielskos rustig pragtig.

Verskriklik lekker. Dit is pragtig. Die plaas is 'n belewenis met die pragtigste tuine en klowe.

Estelle C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle C

Gerieflik en skoon.

Pragtige ligging teen die berg.

Eunice B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eunice B

Wat 'n asemrowende plek.

Umpukane was sonder twyfel een van die beste ervarings wat ek beleef het. Gasvrye mense met harte van goud. Umpukane het mooiste natuur besienswaardighede en die stilte is ongelooflik goed vir die siel.

Dewald V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dewald V

Uit die boonste rakke.

Heerlike, pragtige plek.

Elsabe B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe B

Vriendelike, netjiese en goed geleë plaaskuier.

Dit was so lekker om midde 'n donderstorm, vriendelik ontvang te word by die deur deur Annelie. Lekker plaasvars melk en fonteinwater in die yskas en selfs vars blomme op die etenstafel. Sal definitief weer hier oorslaap en volgende keer langer vertoef om die plaas en omgewing bietjie te verken.

Sonelle C - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonelle C

Gasvry, vriendelik, netjies, skoon.

Die kamer was mooi skoon, ontvangs was baie vriendelik, vrolike blomme het ons orals verwelkom. Die uitsig is pragtig en die honde wat kom groet het baie vriendelik. Ons het 'n baie aangename ervaring gehad.

Forika M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Forika M

Verlief.

Vandat ons daar ingestap het was ons verblyf op die Gardenview Unit. Die gasvrou het ekstra moeite gedoen om jou welkom te laat voel. Sal beslis weer hier kom bly.

Chris B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B

Die plaas is pragtig, heerlike verblyf!

Die huisie was so netjies en het voldoen aan al ons behoeftes. Die stilte en natuur was een van die grootste geskenke. Geen selfoon, TV en internet nie, dit was lekker. Ons sal weer op Umpukane oornag.

Eurika D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika D

Lekker geslaap. Lekker gespeel met Roxy die hond.

Ons het glad nie eienaar van die gastehuis ontmoet nie.

Graham H - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Graham H

Stopover after seeing medical specialist.

Only complaints are that the sanitary bin in the bathroom had not been emptied prior to our arrival and the bin outside near the braai area was not emptied and contained some foul smelling remnants.

Rohann V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann V

Mooiste plaas wat ek in 'n lang tyd gesien het.

Vriendelike mense, perfekte ligging en luukste verblyf. Al het ons net een aand oorgeslaap, was dit alles die moeite werd. Ongelooflike mooi plek, ek beveel dit aan vir enigiemand wat van die natuur en stilte hou.

Louise L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise L

Asemrowend mooi natuurskoon!

Heerlike verblyf met alles wat nodig is!

Elisna B - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisna B

Asemrowend.

Umpukane is 'n stukkie hemel op aarde! Alles was absoluut perfek: gasvryheid, verblyf, ligging, selfs die weer was perfek! Die Garden View woonstel het alles om 'n ongelooflike wegbreek te hê! Sal beslis aanbeveel en definitief weer gaan kuier!

Stephan T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Stephan T

Plaasverblyf op sy beste.

Ons het al dikwels via die webtuiste op plase gebly. Umpukane was eenvoudig een van die beste. Die gasvrou het na al ons behoeftes omgesien en 'n paar ekstras voorsien (plaaslike druiwesap). Die uitsig vanaf The Cottage is lieflik en daar is soveel plek om te stap en dinge om te doen dat ons veel langer as die 3 nagte sou wou bly.

Selma V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma V

Heerlike wegbreek.

Umpukane is 'n lieflike plaas en die verblyf en uitsig is pragtig. Massiewe groot woonstel met als wat jy kan benodig. Ons het sommer tuis gevoel en sal definitief weer daar gaan oorbly in die toekoms.

Odette B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette B

Heerlike wegbreek van die stad se geraas.

Annelie was baie vriendelik en ons het vroeg ingesettle. Die woonstel is perfek. Welverdiende blaaskans van 'n stresvolle tyd. Hoogs aanbeveel.

Igna M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Igna M

Fantastiese wegbreek

Ons het baie goeie en vriendelike diens gekry tydens ons verblyf. Die huis is pragtig, ruim en baie netjies. Die ekstra verwarmers en ondervloerverhitting was baie welkom in die aande. Die kinders het dit veral geniet om in die tuin te speel en te verken terwyl ons net lekker kon ontspan. Die uitsig en omgewing is fantasties. Ons is definitief van plan om weer 'n draai te kom maak.

The View @ Umpukane se terugvoer

Baie dankie Igna vir die terugvoer. Dit was vir ons ook 'n fees om die kinders so opgewonde te sien. Ons sien jul weer.

The View @ Umpukane
Hannes D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannes D

Baie goed ontvang, plek skoon en netjies. Sal weer gaan.

Dankie, Helene, vir julle puik diens. Uitsig is asemrowend en alles wat nodig is, is daar.

The View @ Umpukane se terugvoer

Hannes baie dankie. Ons is bly jul het dit geniet.

The View @ Umpukane
Alta V - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta V

Natuurskoon en maklik om te kry.

Ons is baie vriendelik ontvang en het lekker gebly. Jammer dit was net een nag. Goeie bed en lekker stort. Alles het gewerk. Aan te bevele.

Keith V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Keith V

Spacious flatlet on a working farm. Beautiful surrounds for walking or hiking. Quite and peaceful.

Beautiful part of the Free State and well worth seeing.

Leon L - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Leon L

Avontuur, rus en natuurskoon.

Heerlike staproetes vir enige avontuurlustiges. Dit is baie rustig en privaat.

David W - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

Very comfortable stay.

Great welcome from our host. Had a lovely sunset drive into the hills on the north side of the farm.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie gemaklike verblyf.

Hartlike verwelkoming van ons gasheer. Het 'n heerlike sonsondergangrit na die heuwels aan die noordekant van die plaas gehad.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Daline N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daline N

Die uitsig en stilte is asemrowend.

Fantasies en uitstekend.

Louise B - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Pragtige ligging met rustige plaasatmosfeer.

Lieflike huisie op die plaas, met rustige atmosfeer. Skoon, netjies en bekostigbaar.

Lukas G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lukas G

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Ons het baie lekker gekuier daar en Annelie was baie behulpsaam en ontvangs was lekker. Almal baie vriendelik gewees en het lekker ontspan en gerus. Stap roete op berg was fantasies en mooi uitkyk plek om omgewing te sien. Sal beslis weer daar gaan gaan ontspan.

Leoni S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leoni S

Stil, rustig, met mooi uitsigte en alles wat jy nodig het.

Die cottage het aan al ons verwagtinge voldoen. Daar is mooi uitsigte vanaf die grasperk, die kombuisie is goed toegerus en dit was heerlik warm met 'n verwarmer en elektriese komberse wat voorsien is. Die fonteinwater is 'n bonus en die groenigheid van die omgewing in die huisie was spesiaal. Daar was baie moeite gedoen om ons verblyf aangenaam te maak- ons het dit baie geniet! Die stilte en rustigheid was heerlik!

Karen G - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen G

A cozy cottage, with everything you need situated at the base of a mountain on a picturesque farm.

Although we only spent one night in the cottage it was really well equipped with beautiful views. Our host was very friendly and made sure we were settled and happy with the accommodation. The cottage has proper farm decor which adds to its appeal. We would definitely like to return for a longer stay to fully benefit from the walks available on the farm and to enjoy the tranquillity it offers.

Makkie P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Makkie P

Goed geleë en goeie verblyf.

Dit is 'n plek wat goed geleë is om die omgewing te kan verken. Die selfsorg-eenheid is baie netjies en goed ingerig. As jy stilte en privaatheid soek dan is die plek vir jou. Ons het baie vriendelike en hulpvaardige diens ontvang net soos dit in die Vrystaat moet wees. Ek sal Umpukane beslis aanbeveel!

Frans M - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans M

Voorwaar uitstekende waarde vir geld.

Umpukane bied uitstekende waarde vir geld en die rustige plaasomgewing is net wat nodig is om rustig te raak na 'n lang pad.

Jean-mare C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jean-mare C

Wonderlik.

Lekker gebly vir 'n naweek saam met vriende. The Rock is ruim met alles tot jou beskikking. Sal vir seker weer gaan.

Leonika P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonika P

Heerlik gebly en dis baie rustig.

Baie dankie Umpukane vir die vriendelike diens. Julle sal ons vir seker weer sien.

Alan R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alan R

What a great place to stopover en route to Lesotho.

Annelie was great. Very friendly and helpful. The cottages were well equipped and comfortable with heaters and electric blankets for a chilly night.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Wat a lekker plek om te stop op pad na Lesotho.

Annelie was wonderlik. Baie vriendelik en hulpvaardig. Die kothuise is goed toegerus en gerieflik met verwarmers en elektriese komberse vir die koue aande.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Jaco S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Best value experience.

Superb and convenient place to stay to experience the majestic Eastern Free State.

Seun V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Seun V

Lekker dankie, vriendelik ontvang.

Sien sterre.

Hans M - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hans M

'n Lafenis en geleentheid om 'n mens se batterye te herlaai.

Ek is oortuig die son kom in die ganse Oos-Vrystaat nie so mooi op soos hier nie, en gaan ook nie so mooi onder nie. Lieflike ligging. Lieflike uitsig. Lieflike stap. Lieflike mense. Wat ons nie reg vir die oond of braai by die padstalle om die draai kon koop nie, kon Clocolan, ook net om die draai, voorsien. Daar is gevoel van afsondering, sonder dat daar noodwendig afsondering is. Hartlike ontvangs en Suid-Afrikaanse gasvryheid sonder opdringerigheid. The Rock het lieflike uitsig om met 'n skemerkelkie te geniet. The Cottage se uitsig van die braai-area is tweede.

The View @ Umpukane se terugvoer

Hans baie dankie, ons is so bly jul het n goeie rustyd beleef.
Ons hoop ons sien jul weer.

The View @ Umpukane
Annabe P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabe P

Heerlike rustige verblyf op mooi plaas.

Heerlik gekuier by Helene en Fanie. Vars plaasmelk en produkte uit die tuin was treffers.

Sanet J - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet J

Mooiste plaas met 'n pragtige uitsig.

Eenheid is baie netjies, maar kort nog so hier en daar finale afwerking. Het dit baie geniet om daar te kon wees, hoewel die eenheid nie gesluit kon word nie, wat dit tog veilig en baie rustig. Spaarkamer se 2 enkelbeddens is bitter sag en ongemaklik vir 'n volwasse persoon. Verder is alles mooi.

The View @ Umpukane se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie, ons waardeer die terugvoer. Julle sal sommer bly wees om te hoor ons kon die sagte bedjies vervang en die eenheid kan sluit.
Ons hoop ons sien jul weer.

The View @ Umpukane
Maurice G - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Maurice G

It was a lovely self-catering unit with everything that we needed and a reasonable price.

We will absolutely book there again if we are in that part of the world again.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Dit was 'n lieflike selfsorg-eenheid met alles wat jy nodig het teen 'n bekostigbare prys.

Ons sal weer daar bespreek as ons in daardie deel van die wêreld is.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Edgar K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edgar K

Enjoy a stay on a Free State farm.

Cottage with you own space to enjoy a lovely farm. Explore the farm by foot or mtb bicycles or lovely route west past the game farm with plenty of game to be seen from the gravel road if you drive or pedal a 72 km loop as we did.

Bernard F - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernard F

Rustig.

Jou tipiese verblyf op 'n plaas. Rustige en veilige omgewing en ontvangs was ook goed. Aanwysings na besienswaardighede op plaas kan better aangedui word.

Corinne V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corinne V

Ongelooflik.

Rustig, vriendelike ontvangs.

Christine M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine M

Dit was iets uit 'n storieboek.

Umpukane is 'n rustige prentjiemooi plekkie met vriendelike gashere. Dit was lekker en beslis rus vir die siel.

Marthe M - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthe M

Dit was regtig 'n plekkie wat ons graag weer wil kom besoek vir 'n langer tydperk!

Ons gesinnetjie van 6, 2 kinders en 2 babas, het hierdie wegbreek so geniet! Die naweek was net te kort om alles in te pas! Volgende keer gaan ons definitief die ander staproetes kom verken. Die kinders het die yskoue water by die swempoel baie geniet! Hopelik kan ons volgende keer die visse ook uitoorlê! Dit was regtig 'n goeie herinnering/ervaring vir ons!

Cobus S - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cobus S

Baie oop spasie met pragtige natuur en berge.

Ons het 'n kans gevat en was verras met die stilte, natuurskoon en gasvryheid van die mense. Dankie Annelie - dit was great. Dit is koud in die winter - so elektriese komberse en verwarmers is voorsien (wat baie goed gewerk het). 'n Klein oondjie sal 'n baie goeie bykomstigheid wees vir die huise - verder was die bergklim besonders lekker en gee mens die geleentheid om iets buite in die natuur te beleef. Wonderlike opsie vir die hele gesin.

Theresa B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theresa B

In die skoonheid en die stilte van die natuur kan 'n mens jou siel verkwik.

Dit is 'n pragtige plaas met 'n lieflike uitsig in alle rigtings. Daar is heelwat heuwels en berge om te klim, mooi wandelpaaie, 'n pragtige fontein met helder water, groen grasvlaktes, wilgerbome wat in die wind swaai. Die rugtige plaasatmosfeer leen hom daartoe om ten volle te ontspan. Daar is staproetes, drafroetes en klimroetes vir die besige ouens. Ander kan heerlik lê onder 'n boom om die pragtige geil gras en lees, teken of sommer net die wolke lê en beskou. Vir seker 'n moet om terug te keer na die natuur en sy helende uitwerking op die siel. Ons het uitgerus teruggekom.

Nadine G - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine G

Vreeslik aangenaam, netjies, natuurskoon.

Umpukane het verwagtinge oortref, vir seker 'n klein diamant in die hartjie van die Vrystaat!

Andrea P - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea P

Beautiful farm accommodation.

Comfortable bed after a long day on a motorbike. Beautiful farm roads could be explored the next day.

Cora M - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cora M

Dit was fantasties.

Dit is 'n baie oulike plek. Die mense was baie vriendelik en ek het die verblyf geniet.

Riana S - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Riana S

Pragtige omgewing, waarde vir geld.

Die plaas is pragtig, heerlike verblyf! Heleen en Annerie het ons baie welkom laat voel. Mens moet net ongelukkig 'n ver ent ry om vis te vang of by die kloof te gaan swem. 'n Swembad nader aan chalets sal beslis goeie toevoeging wees.

Selwyn E - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Selwyn E

Geen internet. Stoof en braaiplek laat veel te wense oor.

Geen internet. Geen selfoonopvangs. Braaiplek pateties.

Jenni Z - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenni Z

The tranquility was really nice.

The welcome we received was awesome, and Annelie really went out of her way to make us comfortable, and explain where we could go. That farm is kept in pristine condition. Wow!

William V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
William V

Top gasvryheid en netjiese bekostigbare akkommodasie.

Baie dankie vir die hulpvaardige gesindheid van die gasvrou en almal wat betrokke is op die plaas. Dit was voorwaar 'n plek om na terug te keer in die toekoms. Die huisie was netjies en ons het lekker gerus. Veilig sonder bekommernis geslaap.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Umpukane Plaas, Langs die R708, Clocolan, 9735, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA998908bea30c4e52c02c42b33b129e66a4d13c8a2dcc606c9a400908fe0f4761ebdba115f9fce8a9bdcb1f6e32f5b1b9a230?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 3 mense 57 5 1 5 Farm Umpukane Off the R708 9735 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.854648850734 27.504068323874
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang