Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Uncle Tony’s Cabin

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 57 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Analize V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Mooi, gerieflik, en gemaklik met goeie, vriendelike diens. Uncle Tony's cabin was 'n heerlike plek om by te bly. Dis nog mooier as op die foto's en daar was pragtige blomme op die plaas so aan die einde van die blommeseisoen. Die huisie is goed ingerig en baie smaakvol gerestoureer. Daar was ook 'n gelamineerde plakkaat binne wat die geskiedenis van die plek vertel, met 'n foto van die regte Oom Tony daarby. Daar was ook boeke en kaarte oor die area beskikbaar om na te kyk, en spyskaarte van plaaslike restaurante. Dis duidelik dat die gasvrou baie werk in die plek insit om dit 'n positiewe ervaring te maak vir die gaste. Ek sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jo R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Comfortable with good information on local places of interest. The venue was comfortable and well equipped. Our only challenge was the almost non-existent water pressure for the bath and the hand-held shower attachment, which meant bathing was almost impossible. I left a note for the owner in this regard.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Heerlike rustige plekkie. Is 'n pragtige plekkie. Netjies. Goeie ligging. Kort net 'n stort en goeie water sisteem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize M
1 nag Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Heerlik gekuier. Uncle Tony's Cabin was pragtig. Alles wat mens nodig het, ruim genoeg en baie mooi skoon. Die omgewing is baie mooi en het ons baie vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandi S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Een van daai "ek wil weer gaan" plekkies. 'n Juweel, eenvoudig en prakties. Ons het heerlik gebly by Uncle Tony's Cabin. Lieflike uitsig en die huisie is goed ingerig. Bietjie donker toe ons teruggekom het van die Vleisfees af en het gesukkel om die afdraai te kry in die donker. 'n Lig by die afdraai en by die dam of huisie sal goed wees. Ons sien julle weer volgende jaar. O ja, 'n plafon vir die badkamer asb.? Dit was nogal beplanning om verleentheid te spaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette M
1 nag Saam met vriende
4.8
Aug 2024

Blomme kyk in Nieuwoudsville. Eenheid is ruim, gerieflik en toegerus met alles wat nodig is vir 'n heerlike kuier. Ideaal vir diegene wat nie teen ander mense en huise wil vaskyk nie, maar steeds binne bereik wil wees van al die geriewe van Nieuwoudsville!

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karlien K
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Baie rustig. Dit was pragtig daar. Baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dominique
Uncle Tony’s Cabin
Baie dankie vir die gawe woorde, ons hoop om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms!

Charles H
1 nag Saam met vriende
4.6
Aug 2024

Gemaklike verblyf in 'n skoon kothuis wat alles het wat nodig is. Alles wat nodig was, is beskikbaar. Die verblyf was netjies en skoon. Die moontlikheid om vuur te maak op 'n baie koue dag was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Carien D
1 nag Saam met vriende
4.4
Sep 2024

Baie kort oornag. Netjies en gerieflik met absolutely alles wat jy nodig het. Ons het heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 330
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 330
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R27, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e56d4b5ef37da956aece6ee4ff8eaafb54c7e9c765415ffc9e78546a9f94bb40c75d374cf174d8f2500671a2c18996bfb74?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 330 per nag (plek vir 4) 57 5 1 5 Off the R27 Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.37226 19.081548

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang