Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

9 Serendipity Stay

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 15 Aug 2024 tot 31 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 090 R709 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

9 Serendipity Stay is op die bestuurder se perseel in Loeriepark in George. Dit bied gerieflike verblyf aan sakereisigers, vakansiegangers, paartjies of oornaggaste.

Verblyf word in 4 eenhede met hul eie ingange gebied. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 'n dubbelbed en 'n enkelbed, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Elke kombuisie is met 'n mikrogolfoond, ketel, eetgerei, breekware en 'n yskassie toegerus.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek agter 'n elektriese hek is beskikbaar. Gaste kan die strande in die omgewing besoek, voetslaan of bergfietsry, of selfs 'n potjie gholf speel.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 9 Serendipity Stay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

9 Serendipity Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink 9 Serendipity Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 090
R1 090 R709
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 090
R1 090 R709
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Manual Villet-straat 9, Loeriepark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfb5e4b5f696b255b3103b5d75f328b6f4d593eb17cb8ef709218f42a2bac2b8095bfdb02f5d3808060233f72aad6f7462b12?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 090 nouVanaf R709 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 9 Manual Villet Street Loerie Park 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.967292068253 22.492702709322
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang