Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unit 4 @ Lemontenara

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Unit 4 @ Lemontenara is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in Lemontenara Accommodation by Môreson Plaas. Dit is net 4 km vanaf Joubertina in die skilderagtige Langkloof-streek geleëen is halfpad tussen George en Gqeberha (Port Elizabeth) langs die skilderagtige Roete 62.

Dié eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n dubbelbed. Die badkamer het 'n bad, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, tweeplaatstoof, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is 'n wasmasjien en 'n strykyster in die buitegebou. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV.

Die eenheid maak oop na braaigeriewe. Daar is 'n 1,2 km grondpad wat vanaf die hoofpad na die verblyf lei en dit spog met die pragtige Kougaberge in die noorde en die Tsitsikammaberge in die suide.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Badkamer

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Petro Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 89

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Môreson Plaas, Lemontenara Accommodation, Joubertina, 6410, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a790ed858e04a82c447941eeb893a504d2db7b68d03557baeaa2212fb9ab7df32ab9049f0963ac5e4aec9badeceab2423c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) Môreson Farm Lemontenara Accommodation 6410 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.818925814639 23.895145924129
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang