Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

FamilyQuest Accommodation

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.4
Veiligheid
4.5
Rentia L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Lekker gerus en baie mooi natuurskoon. Goeie waarde vir geld. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annetjie N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Alles wat ons nodig gehad het, was beskikbaar. Ja, ons het lekker gekuier by julle oord, die kinders het lekker geswem. Die woonplek was gerieflik, skoon en netjies. Ons was 3 atlete wat die Kaapsehoop gedoen het in die groep en sal sekerlik weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Clinton J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2024

Great stay! Great stay, will certainly book Number 29 again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Franco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2025

Ruim eenheid in rustige omgewing. Vriendelike diens en bereid om volgens jou behoeftes aan te pas. Die eenheid is ruim en netjies met alles wat nodig is vir 'n lekker oorbly. Die oord is mooi en rustig en die geriewe wat gebruik kan word is 'n welkome ekstra. Sal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Launce M
Kort verblyf
0.0
Feb 2025

Great venue, well equipped and value for money. We stayed in Unit 29. The unit is well equipped and was used by our Sales/Technical Team for the Ambermacs Expo as a base. The only slight problem encountered was during a rainstorm when water flooded in from the doors in 2 of the rooms. Weatherstrips were fitted but were not very effective. Jonothan, who manages the properties on behalf of the owners, was most helpful in getting it all dried up and even offered to wash any wet clothing or laundry. He would get in touch with the owners to conduct long-term repairs.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
0.0
Diens
0.0
Ligging
0.0
Veiligheid
0.0
Waarde vir geld
0.0

Johan K
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Ideaal geleë as iemand die Laeveld wil verken. Baie goed geleë. Eenheid is op tweede verdieping. Foto wys 'n grondeenheid. Moeilike trappe vir bejaardes. Ons het die eenheid verder goed toegerus en gerieflik gevind.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bongiwe L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Exceptional. It was great the house was clean and the WiFi made it easy for my kids to watch their favourite series.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tracey M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Sep 2024

Value for money, clean and many things to do. It was great, definitely value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Celest E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Fantastic. Our stay was awesome. We are thankful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn Guinevere E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Feb 2024

Lekker benodig bietjie aandag. Ja, ons het lekker gebly. Daar was net so 'n paar goedjies wat hulle kan doen. 1. Hoofslaapkamer - Die rolblindings was stukkend en kon nie oprol nie. Matte was vuil. Daar was 'n gat in die plafon van die en suite. Die krane was los. Die stortgordyn was vreeslik vuil. Kombuis en leefarea: DSTV was nie geaktiveer nie. Oppervlaktes van die kombuis was taai. Die tafel se oppervlakte was taai. Die skuifdeur na die opwaskamer kap teen die ligskakelaar, en as mens die ligskakelaar aansit, skiet dit vonke. Die ligskakelaar was stukkend. Die noodlig was stukkend. Banke en gordyne was vreeslik vuil en grillerig. 2de Badkamer: Die handvatsels van die deur was af. Die handdoekreling was stukkend. Daar was swart mos in die bad. Die storthandvatsel spuit water by die las uit orals. Ander 2 kamers: Matte was vuil. Die beddegoed was ten minste skoon. Die mense wat die eenheid langs aanskoon gemaak het, het ingekom en linne kom uithaal vir die ander eenheid.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Jonothan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 620
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 30 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vintage-rylaan, Greenway Woods Landgoed, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21e94ce31db638a3b74e9e03517ac9eb030746e722e514facbca379f5fec11f5f80076a21efe5ceea3bba1a94b3a0f1c47ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag (plek vir 6) 27 5 1 5 Vintage Drive Greenway Woods Estate 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.281799046702 31.005821228027

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang