Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Unitas Guesthouse

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Unitas Guesthouse is in die stil woonbuurt Lyttelton, die hartjie van Centurion in Pretoria, geleë.

Die verblyf beskik oor luukse Koning- en Koninginsuites wat lugversorging het. Elke suite het sy eie en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak, asook 'n lessenaar, TV met sekere DStv-kanale, gratis WiFi, 'n yskassie en komplimentêre koffie, tee, beskuit, mineraalwater en peuselhappies.

Die dekor is fantasties en die kamers lei na ’n goedversorgde tuin. Daar is ’n fontein, groot bome en volop voëllewe.

’n Kontinentale ontbyt en pendeldiens is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Die gastehuis is stapafstand van die welbekende Unitas Hospitaal. Dis ook 2 km vanaf die Gautreinstasie, 2 km vanaf Centurion Sakesentrum, Unisa en alle snelweë. O.R. Tambo Internasionale Lughawe en Lanseria Lughawe is slegs 40 minute se ry hiervanaf.

Kenmerke

Afrikaans
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marita G
5.0
Absoluut die moeite werd! Absoluut die moeite werd as jy naby Unitas Hospitaal moet wees. Ongelooflike pragtige en netjiese plek. Beveel dit met graag...
Sien meer
Nov 2024
Johan R
Besigheidsreis
5.0
Rustig, skoon & netjies. Vriendelike, professionele diens.
Feb 2024
Leeann V
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte verblyf. Baie naby aan Unitas Hospitaal. Ja, baie lekker gebly. Baie vriendelike personeel en baie mooi skoon kamers. Gratis verversings in d...
Sien meer
Nov 2023
Kotie H
5.0
Beste gastehuis nog ooit! Ruim kamers, baie skoon, gerieflik naby Unitas hospitaal. Alles waarvoor ek opsoek was. Baie dankie dat julle ons op kort ke...
Sien meer
Sep 2023
Lezandi E
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese gastehuis. Pragtige netjiese gastehuis ons het baie lekker gebly. Mooiste ruim kamers.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Hazel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 15 jaar

Ligging

  • Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Unitas Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wesselweg 155, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAjqKyBJv9r3cxNSAfCZBhH5lW2B8eGA9WIyUgAsFoNY3jeP83Cx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 155 Wessel Road Centurion 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -25.841477177265 28.202172517776

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang