Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Deck Self-catering Apartment

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Machiel S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Was baie lekker. Ons het heerlik daar gebly, sal enige tyd weer daar wil bly as ons in Swellendam moet oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Was awesome. Dis 'n baie mooi plekkie, sal definitief weer gaan. Was daar vir sports - kon nie veel die plekkie geniet. Sou graag wou sit en braai. Als so gerieflik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie M
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2023

Baie mooi plek en ruim. Hulle het kuier baie geniet. Baie aangenaam verras met Upper Deck. Fantastiese eienares.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rondine I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2024

Nice place. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andries V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2023

'n Aangename oorblyplek. Ons is vriendelik ontvang en tuis laat voel deur ons gasvrou. Die verblyf in die woonstel was aangenaam. Dit dien as 'n goeie basis waarvandaan Swellendam en die omstreke verken kan word. Maak seker dat jy die Drostydmuseum, saal met rytuie, ou tronk, ambagswerf en Mayville roostuin besoek. Daar is lekker koffie-drink-plekke en eetplekke. Ouer persone kan dalk moeite hê om hul bagasie teen die trappe op te dra na die verblyf op die eerste verdieping. Daar is wel hulp aangebied daarmee. Die druk van die water in die stort kan beter wees. Van die blindings by die vensters is buite werking. Die geruis van verkeer op die N2 is iets waaraan mens gewoond moet raak. Ontbyt is opsioneel beskikbaar teen 'n ekstra bedrag. In geheel gesien, bied Upper Deck veilige, gehalteverblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Alida L
1 nag Saam met vriende
4.6
Mrt 2023

Baie geniet. Ons was 6 volwassenes. Ek sal sê dit is meer geskik vir net 4 volwassenes of 4 volwassenes met 2 kinders. Baie lekker braai-area. Alle toebehore daar om te braai. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou. Het ook nie beswaar gehad dat nog 4 mense by ons aansluit vir braai nie. Veilige parkering. Goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kevin V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2023

Friendly/tidy/airy and well-equipped with enough lighting during load shedding. A pity about the road noise off the N2 that could bother some. The place is better than the photos.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Sanita E
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Baie netjiese eenheid in 'n rustige omgewing. Sal in die toekoms weer van Upper Deck gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ena N
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2022

Ruim, skoon en netjiese verblyf. Die woonstel beskik oor alles wat 'n mens nodig het. Dis jammer dat dit so naby die N2 geleë is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annamie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Alles was netjies en het in ons behoefte voorsien. Dalk nog 'n badkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Yolande Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Geelhout-laan 25, Drosdykop, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAU0t2NCa6WM0IeTG9Y77JVsMmXTc6IIPEBTNhA8hi4oOfnL1gzV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 6 mense 22 5 1 5 25 Geelhout Avenue Drosdykop 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.023982812363 20.452653765678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang