Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Upper Room @ The Gallery

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Upper Room @ The Gallery is 'n pragtige oopplan-ateljee-eenheid sentraal geleë in die noordelike voorstede van Dan Pienaar naby Mediclinic, kruidenierswinkels en verskeie skole. Hierdie eenheid beslaan die boonste vlak van die lieflike Kotzé Kunsgalery en sluit 'n aparte ingang in.

Dié eenheid met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en is ingerig met 'n dubbelbed en gemaklike enkelstoele. 'n Groot stort, wasbak en toilet is in die badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Van die slaapkamerarea af lei 'n kombuis wat toegerus is met 'n yskassie, 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware asook 'n 2-sitplek-ontbyttoonbank. Bykomende geriewe sluit 'n TV met Netflix, gratis WiFi en 'n spieëltafel met 'n spieël en 'n haardroër in.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Susan R
Saam met lewensmaat
5.0
Baie baie aangenaam. Ons het heerlik gebly. Die netheid en die mooi dekorasies het ons geval. Die plekkie is uiters goed toegerus met absoluut alles w...
Sien meer
Okt 2024
Brian B
5.0
Comfortable, clean, highly recommended. Will return again. The room was comfortable and clean. Easy self check-in and check-out. Close ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2024
Anjo J
Besigheidsreis
5.0
Bekostigbare, sentrale verblyf. Dankie vir netjiese, skoon en goed toegeruste verblyf.
Okt 2024
Tiny J
Saam met lewensmaat
5.0
Great! Amazing! The host is the best. My husband and I really enjoyed our stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Hester D
5.0
Gerieflik, sentraal, veilig. Heerlik warm geslaap! Baie veilig gevoel. Lekker gesellige blyplek vir oornag in Bloem! Al klaar weer bespreek!
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Anine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink Upper Room @ The Gallery het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Generaal Dan Pienaar-rylaan 44, Dan Pienaar, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec80f417d1d1164bacf756fd87b4f8f7f8524aea0a00e352178ce12e06dca24141b0ba6684d16b9c57c5ce21f5abaf95248?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag, vir 2 mense 23 5 1 5 44 General Dan Pienaar Drive Dan Pienaar 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -29.090857509204 26.204187766865

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang