Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Urban Oasis Aparthotel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 91, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 227 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Urban Oasis Aparthotel is in die stad Kaapstad geleë, net 1,8 km vanaf CTICC. Gerieflike selfsorgverblyf word gebied in 32 kamers met lugversorging, wat elkeen tussen 2 en 4 gaste akkommodeer.

Elke smaakvol gemeubileerde kamer het 'n kombuisie met 'n yskas, 'n oond en stoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel. Elke kamer beskik oor onbeperkte gratis WiFi en 'n slim-TV vir vermaak. Alle badkamers het storte.

Urban Oasis Aparthotel het 'n swembad vir daardie warm somersdae op die dakdek met 'n kroeg en verskeie sitplekreëlings.

Beperkte parkeerplek is beskikbaar in die parkeergarage oorkant die hotel. Daar is kringtelevisie en 'n kragopwekker.

Die sentrale ligging bied maklike toegang tot restaurante en kroeë in die dorp, en die V&A Waterfront. Kaapstad Internasionale Lughawe is 19,8 km weg.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Duits

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Urban Oasis Aparthotel
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Gerhart Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 63

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Pleinstraat 91, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
  • Gaste dink Urban Oasis Aparthotel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 227
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 227
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 66 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pleinstraat 91, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf2047cd84087785954d8cb23dd908fd2721226460bb758b9635a93663e49a0addd8c12561aab0bb2345e92b7ca711633a560?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 227 per nag (plek vir 2) 28 5 1 5 91 Plein Street Cape Town 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.926601353431 18.420857387732
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang