Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

U.R.B.A.N on St. John

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

U.R.B.A.N on St. John is 'n moderne, netjiese en ten volle toegeruste selfsorg-eenheid in die hartjie van Oudtshoorn. Hierdie huis het sonpanele en word nie deur beurtkrag geraak nie. Die huis is ideaal vir 'n klein gesin of vriende wat saam die area verken.

Die verblyf beskik oor 'n hoofslaapkamer met 'n dubbelbed en 'n tweede slaapkamer met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort en wasbak en daar is 'n aparte toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en 'n oondjie, 'n yskassie, mikrogolfoond, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei.

Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Showmax, Netflix en gratis WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar en gaste het toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek.

Die eenheid is binne maklike bereik van Oudtshoorn se gewildste eet- en drinkplekke asook die Jagers-sportkompleks en tartanbaan, en NA Smit-swembad. Die verblyf is toegerus met sonkrag, gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie, maar sal nie lugversorging kan gebruik nie.

Besoek 'n volstruisplaas of 2, Swartbergpas, en die Kango-grotte. Die Meiringspoort-waterval, skilderagtige Matjiesrivier en unieke Karoo-wynplase is alles binne maklike bereik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Nicolize D
Gesin met tieners
5.0
Sal beslis weer daar gaan bly. Ligging, netheid, veiligheid perfek. Wat jy benodig. Vriendelike gasvrou.
Jun 2024
Albert W
Saam met vriende
5.0
Waarde vir geld! Alhoewel die straat baie besig was, was dit veilig, netjies, en baie goed geleë vir verkenning in en om die dorp. Loopafstand van die...
Sien meer
Jun 2024
Welma V
Gesin met tieners
5.0
Sal. Baie netjiese plek, goed geleë. Stapafstand sal perfek wees vir KKNK verblyf.
Mar 2024
Jim A
Saam met lewensmaat
5.0
Was aangenaam. Ek sal waardeer indien een of twee TV-kanale bygevoeg kan word. Nie baie Netflix-aanhanger nie.
Aug 2023
Erone V
5.0
Verblyf tydens KKNK. Goeie diens, goed geleë en ongelooflike goed toegeruste eenheid met baie aandag aan detail. Ons sal verseker terug wees. Baie dan...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danielle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink U.R.B.A.N on St. John het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St John-straat 170, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA625ed1bda9e2aa99645beefd5dbfa567a77b92746d95d69ef1a24744f72580372c3d487823caf6e5975d011122fa9a4369b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 5) 11 5 1 5 170 St John Street Oudtshoorn 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.589276622727 22.194096052115

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang