Uvongo Cabanas 13B
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 71 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Vanaf R980 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Uvongo Cabanas 13B is 'n selfsorgwoonstel op die eerste verdieping wat in die veilige Uvongo Cabanas-kompleks geleë is, net 'n kort entjie vanaf Uvongo-strand en plaaslike besienswaardighede. Die woonstel spog met pragtige see-uitsigte, en gaste het direkte strandtoegang vanaf die kompleks.
Dié woonstel bied slaapplek aan tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en deel 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, broodrooster, yskas-vrieskas en 'n ontbyttoonbank met stoele insluit. Die sitkamer bied gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met 'n Openview-dekodeerder.
Skuifdeure maak oop op 'n patio met buitesitplek en 'n ingeboude braai wat asemrowende see-uitsigte bied. Die kompleks bied veilige parkeerplek en is binne 6 km vanaf die Hibiscus Mall, restaurante en 'n kort entjie se ry vanaf ander geriewe in die Margate- en Shelly Beach-area geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 717
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- 71 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: 71 Colin Street, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal