Vaal de Sioleh
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.1/5
Marijke Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Yolandé T - Mei 2024
Algehele gradering
Vredevolle bewondering van God se skepping.
Christian P - Apr 2024
Algehele gradering
Baie lekker, sal in die toekoms weer bespreek.
Carien G - Apr 2024
Algehele gradering
Pragtig, netjies en baie rustige omgewing.
Sune K - Feb 2024
Algehele gradering
Peacefully relaxing.
Melanie N - Feb 2024
Algehele gradering
Heerlike familie naweek weg.
Francois L - Feb 2024
Algehele gradering
Baie potensiaal om baie goed te wees.
Johan O - Feb 2024
Algehele gradering
Mooi ligging maar vuil.
Vaal de Sioleh se terugvoer
Hi Johan, ons is jammer om te hoor dat u nie 'n goeie ervaring gehad het by Vaal de Sioleh nie. Het u dalk u klagte met enige personeel bespreek terwyl u hier was?
Peter L - Feb 2024
Algehele gradering
Ons het baie lekker gebly in huis no 3. Die gasheer en mense by ontvangs was baie vriendelik.
Bianca V - Des 2023
Algehele gradering
Vreeslik rustig met ononderbroke natuur wat jou omring.
Chante D - Des 2023
Algehele gradering
Swimming pool and you can walk around, small shop 5 min away.
Letitia N - Okt 2023
Algehele gradering
Fantasties, terein is altyd skoon en netjies in stand gehou, huisies is ook altyd skoon en netjies, dankie julle.
Marieke U - Okt 2023
Algehele gradering
Mooi omgewing, maar ongelukkig was die akkommodasie vuil en yskas het nie gewerk nie.
Lees meerFanie N - Okt 2023
Algehele gradering
Chaotiese, yskoue verblyf.
Vaal de Sioleh se terugvoer
Goeie more Fanie
Ons is regtig jammer dat u 'n slegte ondervinding by Vaal de Sioleh gehad het. Ons erken dat daar 'n fout met die slot was, maar dit was herstel en het toe definitief gewerk. Om te se dat ons huisies nie 'n bewoonbare ruimte is nie dink ons is darem baie onregverdig, aangesien ons fotos baie duidelik wys hoe die huisies lyk.
Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Wim H - Okt 2023
Algehele gradering
Was great gewees maar net die aape wat bitter baie pla.
- Kapasiteit: 74 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Vaal de Sioleh, , Parys, 9585, Noordwes