Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaal River Luxury Villa

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • Vanaf R9 500 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Vaal River Luxury Villa is 'n lieflike selfsorghuis op die Vaalrivier se oewer in Vaalview, Vanderbijlpark. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek waar hulle die stilte van die omliggende natuur kan ervaar.

Die villa bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers en 1 gastetoilet. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel toegerus. Die sitarea het 'n slaapbank vir 2 kinders, gemaklike sitplek en 'n TV. Daar is ook 'n kroeg met yskassies en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi is ook beskikbaar.

Buite is daar 'n stoep met sitplek, 'n privaat plonspoel, braaigeriewe, 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die villa is sowat 14,6 km vanaf Vanderbijlpark se winkels en restaurante.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ligging

  • Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Vanderbijlpark Gauteng
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 9 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Stocchilaan 236, Vaalview, Vanderbijlpark, 1911, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA42d856151d03012ff44dfe3b5bdd664c047861cd4527255b6387ddb09e8b757e1afc4fc99acffcf8a09412e653631e6748ef?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 500 per nag (plek vir 6) 236 Stocchi Avenue Vaalview 1911 Gauteng 021 201 8901 14:00-17:00 11:00 -26.765555337095 27.738136978018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang