Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vakansiehuis op Bay Beach Ave

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Vakansiehuis op Bay Beach Ave is in die Sunset Links Residential Estate geleë en is 'n gerieflik gemeubileerde huis wat tot 6 mense kan akkommodeer. Die huis is op die Milnerton-gholfbaan en 150 m vanaf privaat toegang tot die strand geleë.

Die dubbelverdiepinghuis bestaan uit 3 slaapkamers, en vir gerief is beddegoed en handdoeke beskikbaar. Die hoofslaapkamer, gemeubileer met 'n dubbelbed, het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak, asook 'n see-uitsig en lugversorging. Die tweede slaapkamer is ingerig met 1 dubbelbed. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer is toegerus met 'n bad en 'n stort, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, yskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n skottelgoedwasser; asook 'n ontbytkroeg met stoele. Die huis het ook 2 sitareas, TV's met DStv, en 'n ingeboude kaggel.

Die leefarea maak oop op die agtertuin wat 'n verhitte swembad het, asook 'n beskutte ingeboude braai, gasbraai en Weber braai. Neem asseblief kennis dat die swembad nie omhein of bedek is nie en nie ideaal is vir kinders wat nie kan swem nie; kinders moet te alle tye onder toesig wees. 'n Gholfkarretjie en veilige parkeerplek is beskikbaar.

'n Fietsryroete is toeganklik vanaf die landgoed, en 'n MyCiti-bushalte is net 1 km weg.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bay Beach-laan 2B, Sunset Links Golf Estate, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3449b5f4624ea74ad9183ed0f9fd443b10913ecc2950a826fc0167075c697a50e83776a8dfcc64270a766cd303391bfaa104?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 6) 2B Bay Beach Avenue Sunset Links Golf Estate 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.862328492332 18.491192749213

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang