Val de Vine
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drie Lande Plaas, Stand-pad, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Vanaf R1 610 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Val de Vine is in die Wynlande op die R44 tussen Stellenbosch en Somerset-Wes. Die gastehuis bied gerieflike en knus verblyf met uitsigte op Stellenbosch se berge en oor die wingerde.
Verblyf word in verskeie kamers met privaat badkamers gebied. Elke kamer het tee- en koffiemaakgeriewe, gratis WiFi en badkamergeriewe. Daar is TV's met sekere DStv-kanale in die sitarea in Gate House en Manor House, en in die kroegarea van Manor House.
Hierdie gasteplaas het ’n lieflike tuin om in te ontspan, ’n swembad, musiekvertonings op Vrydae, Saterdae en Sondae tussen 13:00 en 21:00, sowel as privaat parkeerplek op die perseel. Daar is vriendelike honde op die perseel, maar troeteldiere word nie toegelaat nie.
Val de Vine is die ideale basis om die wynlandgoedere in die omliggende areas te verken, sowel as die dorpe van Franschhoek en Paarl.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Valerie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 18
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- Drie Lande Plaas, Stand-pad, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap
- Gaste dink Val de Vine het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Drie Lande Plaas, Stand-pad, R44, 7 km vanaf Stellenbosch, 7599, Wes-Kaap