Valencia 7 E Stand
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Valencia 7, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Vanaf R200 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Valencia 7 E Stand bied wonderlike bosveldverblyf op 'n enkelkampplek langs Klein Kariba en is naby Bela-Bela, Limpopo. Die kampplek is op 'n wildsplaas geleë en naby Forever Resort Bela-Bela, 4 uitstekende gholfbane en verskeie natuurreservate.
Dié kampplek het slaapplek vir 5 gaste en beskik oor 'n ablusieblok met drie badkamers. Die eerste badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet en die ander twee badkamers het elk 'n stort.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Gaste kan sebras en verskeie bokspesies sien. 'n Wildkykvoertuig is beskikbaar indien dit vooraf gereël word. Hierdie wildplaas is naby plaaslike winkels en restaurante.
Kamer-opset
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Marten Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 43
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- R101, Valencia 7, Bela Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Valencia 7 E Stand het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R101, Valencia 7, Bela Bela, 0480, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang