Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Valley View

Gastehuis
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Valley View bied skoon en eenvoudige gasteverblyf naby die hoofstraat in Dullstroom. Valley View is oorkant die Highlander Hotel geleë en die hotel se geriewe is beskikbaar vir gaste wat by Valley View bly. Die gastekamers is ideaal vir sakereisigers.

Verblyf word in die Klassieke Koninginkamers met hul eie ingange aangebied. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak en 'n sitarea met 'n kaggel. Daar is ook 'n haardroër en tee- en koffiemaakgeriewe in elke kamer. Die kamers lei na 'n onderdakstoep met 'n tafel en stoele en 'n uitsig oor Dullstroom se plase.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Gaste kan van die Highlander Hotel se geriewe soos The Chapter One Restaurant, Stag and Crown Whisky Bar, 'n swembad en die Haven Spa gebruik maak.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
3.9
Gaste se hoogtepunte
Magda H
Saam met lewensmaat
5.0
Sal enige tyd weer die plek besoek. Ons het heerlik gebly. Die diens was goed. Die aanbieding van die ontbyt was 'n bietjie deurmekaar.
Feb 2025
Julius V
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie waarde vir geld en baie goed geleë in die stiller gedeelte van die dorp. Toe ons die sleutels gaan haal het, het die ontvangsman laat weet hulle...
Sien meer
Okt 2024
Andre R
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker warm en snoesig. Baie lekker, veilig en mooi uitsig.
Sep 2024
Anton L
Saam met lewensmaat
4.2
Great overnight spot. Great for an overnight stay. Would prefer a bit more security for parked vehicles.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2025
Corli R
Saam met lewensmaat
4.2
Aangenaam. Eenhede is nie klankdig nie en die geyser klop en raas met elke persoon wat water gebruik - nie ideaal vir ligte slapers nie. Eenheid was g...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

John Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Valley View het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Bosman- en Lyon Cachet-straat, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2fce9517ff7404f1fe043a9494425713c286ef6c893ade8b008c99b8953505f5da98a3c5a54de2279ce990342dfd513da829?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 Corner of Bosman Street and Lyon Cachet street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.424004 30.100688

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang