Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

ValView Guest Lodge

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakele-pad, 14.3 km vanaf die R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

ValView Guest Lodge bied gerieflike en skilderagtige verblyf in die Kwaggasvlaktevallei. Dit is net 'n entjie se ry buite Thabazimbi.

Dié lodge beskik oor 4 pragtig versierde kamers wat elk 'n eie en suite-badkamer, gemaklike beddens met gehaltelinne, badhanddoeke en 'n privaat ingang het. Gaste kan ook van geriewe soos lugversorging, 'n slim-TV, staanwaaier, 'n klein kombuisie met verhit-en-eetgeriewe en gratis WiFi gebruik maak.

Die gemeenskaplike leefarea bied gemaklike sitplek op rusbanke en 'n eetarea vir etes. Gaste kan ook die braaigeriewe en veilige parkeerplek geniet. Hierdie lodge is op 'n kleinhoewe geleë en bied genoeg ruimte vir gaste om die natuurlike omgewing en asemrowende berguitsigte te waardeer.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Rudolph B
Saam met vriende
5.0
Pragtige omliggende area. Goeie waarde vir geld en netjies.
Sep 2024
Lindi H
Besigheidsreis
5.0
Scene, and serene, very comfortable. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Harry V
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie rustig en 'n pragtige omgewing en 'n voelparadys. Dit was heerlik, rustig en skoon. Genoeg braaihout en net ver genoeg buite die dorp.
Apr 2024
Fiona W
5.0
Great place to stay and relax. Lovely accommodation, great staff. Unfortunately had to shorten our stay as we had two puppies with us a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024
Erika J
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek as jy na rus en vrede soek uit die gewoel van die stadslewe. Van aankoms tot vertrek is ons op die hande gedra deur ValView se span....
Sien meer
Sep 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Raynard Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Marakele-pad, 14.3 km vanaf die R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
  • Gaste dink ValView Guest Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marakele-pad, 14.3 km vanaf die R510, Kwaggasvlakte, Thabazimbi, 0380, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAea224c8ddacea3fd25277b0a7bd7e8c680a469aba4a80c77898faff511d78f403c9b103b16970a0c328bfa6d470724d10a99?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 Marakele Road 14.3 km from the R510 Kwaggasvlakte 0380 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.566949224661 27.448371621575

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang