Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Van Rhyn Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herbert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 135

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 135 resensies vir Van Rhyn Guest House
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.3/5
Alan A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan A

Great.

Lovely quiet room. Breakfast was awesome and the price was very reasonable.

Sarie W - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie W

Het slaapplek gesoek vir oorslaap. Wou Namakwaland se blommeprag bewonder.

Ons het basies net oorgeslaap. Kamers was skoon en netjies wat 'n mens laat lekker bly.

Peter C - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter C

A wonderful place from which to discover Namaqualand's beauty.

We had a lovely stay. Herbert was a great host. Very helpful and informative about the surroundings. We were there during the flower time. Thanks again for the wonderful accommodation.

Alinda D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alinda D

Lekker geoornag.

Ons het baie lekker oorgebly. Die kamer was netjies en skoon.

E O - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
E O

Gerieflik en baie netjies.

Alles was gerieflik. Ons moes reis van Potchefstroom af en het medikasie wat heeltyd verkoel moes bly. Die kamer het nie 'n yskas gehad wat ek sou wou gebruik om ander goedjies koud te hou nie.

Jerome M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jerome M

Puik en manifiek dit gee jou die plaas gevoel, so rustig is dit.

Ons ontvangs was regtig baie goed en ons het regtig goed geslaap. Dit was ook baie veilig en rustig, en die ontbyt was baie lekker. Sal enige tyd weer daar gaan slaap.

Karolien E - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Karolien E

Aangenaam in 'n smaakvol versorgde huis.

Kamer was netjies, binnehof is 'n fees van voëls en plante. Gasheer was behulpsaam. Die ligging is ongelukkig tussen twee hoofroetes met swaar voertuie wat deur die nag raas.

Hennie S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Baie aangenaam.

Lekker ruim kamer. Alles skoon en netjies. Die ontbyt was heerlik.

Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

Ek het gekry wat ek verwag het. Kon goed rus en my dinge doen.

Ek het gekry wat ek verwag het. Ek kon rus, met goed opvang en my dinge doen.

Marius V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius V

Dit was wel aangenaam gewees.

Sien sterre.

Trevor S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Trevor S

Very pleasant stay and my Border Collie was allowed to join us for the stay. Awesome.

We were well looked after, the guest house was clean and we were welcomed with a smile.

Rosa G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa G

Dit was aangenaam en ons kamer was mooi.

Dit was maklik om te kry. Ons is vriendelik ontvang. Sou ons ontbyt wou hê, was dit R120 p/p wat ek dink baie is.

Prof Kobus L - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Prof Kobus L

Uitstekend en netjies.

Dit was baie aangenaam. Herbert is uitstaande gasheer. Dankie.

Helena H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Helena H

Skoon en netjies.

Oulike plekkie weggesteek in die hoofstraat van Vanrhynsdorp. Ons het baie lekker gebly, die plek is netjies en goed ingerig. Die gasheer het ons vriendelik ontvang en alles mooi verduidelik wat die reëls betref.

Nico A - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Nico A

Netjies en skoon. Goeie diens. Egter oorprys vir waarde.

Verskaf meer reisgerief, soos yskassie met koue water in so warm deel van land.

Ivan B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ivan B

Had a great vacation.

Wonderful, enjoy it to the max.

Arina D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Arina D

Skoon en netjies.

Het lekker gebly. Herbert het goeie idees gegee oor waar ons aandete kan geniet. Was veral bly oor die ketel en koffie in die kamer.

Chris S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Chris S

Onaangenaam.

Die hele gastehuis stink na rook, geweldig erg. Honde wat rondloop en vir die gaste blaf. Toe ek die oggend uit my kamer gaan, toe staan die hond voor die deur en begin blaf. Maar die ergste is die stank. Die badkamer was ook vuil en die vloer was taai. Sal nie aanbeveel nie.

Anonieme gas - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Grant M - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant M

Beautiful location and house.

Hosts were very friendly and welcoming. They were very informative about the area and things to do. Very highly recommended.

Johan H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Pure Namaqualand-gasvryheid.

Heerlik stil, en gerieflik in die hoofstraat sonder dat 'n moeë reisiger hoef te soek na sy oornag plekkie! Die huis is vol interessante dinge en die gasheer vertel graag meer as vra! Keuse van 'n ontbyt van jou smaak, keurig voorberei. Geriewe skoon en netjies.

Cora L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cora L

Fantasties.

Mooiste gastehuis. Pragtige plek.

Lionel J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lionel J

Die kuier was aangenaam.

Ons was baie vriendelik ontvang en met gasvryheid behandel. Ons het elke oomblik van ons kuier terdeë geniet en sal enige tyd weer wil kom om die rustigheid van die plek te geniet, baie dankie.

Van Rhyn Guest House se terugvoer

Baie bly julle het die tydtjie by ons geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Herbert

Van Rhyn Guest House
Samantha F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samantha F

Was maar net lekker.

Was 'n lekker wegbreek vir ons almal. Kinders het dit geniet, veral die swembad vir kinders. Die meubels is antiek. Die netheid en uitleg is goed. Die klein hondjie wou vriende maak ons laaste dag. Te kostelik. Baie dankie. En ons wens die eienaars 'n mooi toekoms toe vir hul besigheid.

Juliana M - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana M

Pragtige huis.

Puik diens, skoon netjies, fantastiese ontbyt bedien.

Vijay G - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vijay G

Very good value, convenient.

Our host, Herbet, and the staff were very welcoming, friendly and attentive. The facility is very pleasant and clean. Like most places in Vanrhynsdorp, the guest house is well located, although the occasional heavy vehicle on the main route can disturb at night. All around a good overnight spot.

Jan V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie lekker gekuier.

Goeie waarde vir geld. Plek is skoon en netjies.

Abraham S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Abraham S

Die verblyf vir die een aand het voldoen aan ons verwagtinge.

Ons gaan nie gereeld tuis by gastehuise nie, maar Van Rhyn Guest House het die voriges wat ons by was oortref. Die ontbyt was ook uitstekend.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Rozetta K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rozetta K

Baie rustig en lekker naby geriewe.

Dit is maklik om te kry, baie hulpvaardige gasheer en stapafstand van alles af.

Johan K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Huis gee outydse atmosfeer! Gesellig!

Kamer is ruim. Ontbyt was baie lekker. Goeie waarde vir geld!

Pieter P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter P

Alles was perfek. 10/10.

Ontvangs was vriendelik en professioneel. Die kamer was keurig, skoon en baie gerieflik. Ontbyt was puik.

Chris G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris G

Baie netjies en skoon.

Kry nie altyd die geleentheid om in 'n kunsgalery te bly nie. Dis 'n pragtige plek.

Magdel P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel P

'n Heerlike, ontspanne en uiters aangename ervaring.

Met my aankoms is ek baie hartlik ontvang en ek het dadelik tuis gevoel. Al die personeel was so vriendelik en die uitleg is eenvoudig sodat 'n mens maklik jou pad kon vind. Alles was gereed met my aankoms en ek is in Afrikaans bedien. By navraag oor aandete vir Sondagaand, het die gasheer my meegedeel dat dit nie in die gastehuis beskikbaar is nie, maar hy het onmiddellik reëlings getref vir 'n heerlike ete elders - 'n hanetree vanaf die gastehuis.

Fiona J - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fiona J

Gerieflike oornag by 'n pragtige, ou Victoriaanse gastehuis.

Ons is vriendelik verwelkom en het 'n heerlike ontbyt (met varsgemaakte brood) genuttig voor ons vertrek het.

Kobus N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus N

Netjies, skoon en perfek geleë.

Herbert was 'n baie goeie gasheer en ons het baie lekker gebly.

Lize K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lize K

Blomme kyk.

Pragtige karaktervolle huis. Ruim en gerieflik.

Fay B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Fay B

Pleasant overnight stop with excellent breakfast.

Herbert was an exceptional host and always ready to assist.

Andre V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre V

Gasvrye en aangename verblyf.

Eienaar baie vriendelik en hulpvaardig. Het selfs vir ons aandete bespreek by 'n plaaslike restaurant.

Gerhard V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard V

Vriendelike. Gasvry. Skoon. Warm water. Stil. Goed geleë.

Vriendelike personeel en eienaars. Gasvry en hulpvaardige eienaar. Skoon kamers, perseel huis en kuier areas. Warm water. Stil area en atmosfeer. Goed geleë.

Marx S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Marx S

Die basiese geriewe is daar en dit was netjies en skoon.

Daar is geen toerusting om vir selfsorg nie, net 'n ketel.

Reinette H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinette H

Baie lekker gewees, heerlik geslaap, stortgeriewe ook lekker.

Ontvangs was saaklik en het presies geweet wat aangaan en die reëls was baie duidelik deurgegee. Kamer was standaard en gerieflik. Dankie.

Herman B - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Herman B

Uitstekende ontvangs en alles was beskikbaar soos aangedui.

Eienaar en personeel was baie vriendelik en behulpsaam. Algemene netheid en versorging het opgeval. Bekwame diens van die kamer en gastehuis.

Ruda M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruda M

Rustig.

Goeie begin tot ons vakansie.

Connie B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Connie B

In versengende hitte was dit 'n skoon, koel en netjiese oase. Die swembad was' n pragtige bonus.

Ons sou graag 'n klein yskas in kamer wou hê.

Frieda B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frieda B

Het net een aand oorgeslaap. Was heel aangenaam.

Sou dit net nog 'n bietjie meer waardeer het as Covid-protokol nagekom was. Mens kan nie versigtig genoeg wees nie.

Neil B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil B

Very enjoyable.

The guest house is ideally suited for dining at a number of close restaurants with one, in particular, being within 100 meters and good value. The host is most accommodating.

Stan I - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stan I

Slegs oorslaap, maar lekker.

Ongelukkig op 'n Sondag was daar slegs 1 restaurant oop vir aandete.

Fanie B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie B

Stil en baie rustige gastehuis.

Die vooraansig van gastehuis vertoon oud, maar ontvangs en akkomodasie was aanvaarbaar. Alles is in werkende toestand en die verblyf is aangenaam.

Antoinette G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Antoinette G

Home away from home.

Our host was friendly and helpful. Our stay comfortable. We enjoyed a relaxing afternoon coffee time in the garden watching all the bird life.

Marike G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marike G

Rustige atmosfeer.

Die ontbyt wat teen 'n ekstra prys geneem kan word, was heerlik. Die eienaar is vir my nie so goed met mense-verhoudings nie, maar ons het lekker gebly.

Willemina D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Willemina D

Eienaar kan doen met vriendelikheid.

Het nie welkom gevoel by aankoms. Hond was opspringerig en eienaar ongeerg. Kamer was donker - ek soek lig en uitsig maar prysgewys was dit ' goeie keuse. Baie skoon en netjies. Net bietjie gehorig - tel, deurklokkie, eienaar se pasiënt/metgesel in nabygelëe kamer, in pyn. Dit was die dubbelkamer in die huis. Nie aanbeveel nie.

Deon V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Die fasiliteite het voldoen aan ons verwagtinge en ons kon gerieflik die blomme in die omgewing geniet.

Gerieflik en bekostigbaar.

Ben G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben G

Aanvaarbare akkommodasie.

Besige pad reg voor die kamers is nogal steurend.

Jan B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jan B

Baie basiese geriewe in kamer.

Kort yskas en mikrogolfoond in kamer.

Cisca N - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Cisca N

Skoon en netjies.

Heerlike pizza geëet by Phucifino.

Edna H - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edna H

Uitstekende diens!

Gaste is baie vriendelik en tegemoedkomend behandel. Kamer voldoen aan alle geriewe en nog meer!

Frans En Zelda K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans En Zelda K

Pragtige huis.

Uitstekende diens, baie dankie Herbert en Terence. Ons het so tuis gevoel en ongelooflik lekker by julle gekuier. Ontbyt was onverbetelik. Sal definitief weer van julle gebruik maak.

Sophie R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophie R

Alles was netjies. Die kamer was goed toegerus en die ontvangs baie vriendelik. Koffie was altyd beskikbaar en ons kon van die gastehuis se koel en vriesfasiliteite gebruik maak.

Herbert en Terence was besonder vriendelik en hulpvaardig. Die verblyf was alles wat verwag is en meer. Ons sal graag weer by hulle wou tuisgaan.

Izabella F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izabella F

Ek kan die gastehuis met groot vrymoedigheid aanbeveel.

Dit is regtig waarde vir jou geld.

Stefanie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stefanie S

Fantasties, fantasties, fantasies.

Wat 'n aangename ondervinding. Baie gawe mense. Plek was baie netjies en skoon. Het my laat dink aan my groot ouers se plaashuis. Hoewel ons nie van ontbyt gebruik gemaak het nie, was die reuke uit die kombuis heerlik. Sal vir seker weer van hulle diens gebruik maak.

Petra V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petra V

Vyfster waarde teen driester-prys.

Gasvryheid op sy beste.

Johan D - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Uitstekend!

Die akkommodasie was uitstekend en ons kon werklik vir niks meer gevra het nie. Die kamer was ruim, skoon en gemaklik. Die eienaar was baie hulpvaardig en het seker gemaak dat ons niks kortkom nie. Ons sal definitief weer van Van Rhyn Guest House gebruik maak.

Bernie K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Bernie K

Netjies en skoon en waarde vir jou geld

Pragtige 100 jarige karaktervolle woonhuis. Eienaar ook 'n afgetrede dokter het ons vriendelik ontvang en ons baie tuis laat voel en ook ingelig oor al die goeie restaurante in die omgewing. Lekker gebly en ook die heerlike ontbyt die oggend geniet.

Willie M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Willie M

Net wat ons nodig gehad het vir basiese oornag.

Goeie waarde vir geld. Geen luukshede soos TV, yskas of oond nie. Plattelandse ervaring. Baie vriendelike bestuur. Nie baie duur nie.

Hedley C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hedley C

Baie lekker gekuier.

Tuin kort 'n bietjie aandag. Maar besef water is 'n probleem.

Louis T - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louis T

Very good. Nice people.

Enjoyed our stay very much. Hosts excellent.

Ernst B - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst B

Vriendelike ontvangs, kamers netjies, het sommer tuis gevoel.

Ons wou 'n slag uitkom na die grendeltyd, blomme kyk en 'n slag iets anders sien en beleef. Die besoekie het ons goed gedoen.

Helena S - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helena S

Baie vriendelike gastehuis en gashere

Die gastehuis ervaring was aangenaam en gashere is baie akkomoderend

Heleen L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Uitstekende oornagverblyf.

Pragtige, skoon kamer met lekker stewige matras. Tuinomgewing so mooi. Groot ontspanningsarea met DStv. Gratis WiFi-verbinding. Baie veilige omgewing en parkeergebied. Gashere uiters professioneel, vriendelik en behulpsaam.

Jan Hendrik L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan Hendrik L

Gasvry en vriendelik ontvang.

Ons het waarde vir ons geld gekry. Alhoewel ons nie koffie/teegeriewe of 'n TV in ons kamer gehad het nie, was die drinkgoed tot ons beskikking in die eetkamer, met 'n groot TV in die gaste se sitkamer. Alles het ons perfek gepas.

Marike V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike V

Always great to stay here.

Always great to stay at this guesthouse on a trip between Namibia and Cape Town.

Tersius L - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tersius L

Hulpvaardige personeel.

Goed ontvang. Kamers ruim en voldoende.

Gesina K - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gesina K

Baie aangenaam.

Ons gashere by Van Rhyn Guest House was vinnig en behulpsaam. Ons is vriendelik ontvang, goeie raad oor die omgewing en winkels en gewillig om te help met gevriesde artikels oornag.

Andrea C - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea C

Lovely older house.

Beautifully decorated. Spotlessly clean great ambience. Herbert and Terrence are lovely hosts.

Jos D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos D

Goeie waarde vir geld. Geboue is al aan die ou kant, maar netjies en skoon. Goeie ontvangs gehad en lekker gebly.

Ons is vriendelik ontvang deur die eienaars wat moeite gedoen het om ons verblyf aangenaam te maak. Die kamers is ruim en smaakvol met al die nodige geriewe vir 'n genotvolle gemaklike verblyf.

Gerhard L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard L

Aangename oase in warm kontrei.

Gashere is baie vriendelik en is entoesiasties om mens tuis te laat voel.

Willie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G

Aangename atmosfeer in die ou, goed opgeknapte huis.

Goeie ervaring, in 'n goed restoureerde huis met heelwat kuns en stil, aangename binnehof. Smaaklike ontbyt en professionele diens. Ideaal geleë vir blommetoer en omgewingsritte. Hoewel in die hoofstraat, was daar nie straatlawaai van groot verkeer nie.

Dolores R - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dolores R

Enjoyed our stay.

Satisfied with the service received, rooms, meals, etc. Very friendly and chatty owners.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ons het verblyf geniet.

Tevrede met die diens, kamers, etes, ens. Baie vriendelike en spraaksame eienaars.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Johan T - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Pleasant and clean. Very friendly.

Well received. Food was excellent. Enjoyed our stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Aangenaam en skoon. Baie vriendelik.

Goed ontvang. Kos was uitstekend. Ons het verblyf geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Kobus P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Baie netjies en skoon. Heerlik gebly.

Hier heers 'n aangename atmosfeer in die pragtige ou huis wat baie goed in stand gehou word.

Rudolph S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rudolph S

Heel goed. Vriendelike einaars.

Vriendelike eienaars. Bekostigbaar vir sakereis. WiFi werk nie goed nie en moet ekstra betaal vir ontbyt. Verder baie gerieflik met 'n mooi tuin.

Petro R - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Petro R

Netjies.

Lekker verblyf. Algemene kombuis was heerlik. TV met volle DStv was heerlik.

Jos D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jos D

Baie lekker stil en rustig.

Pragtige ou huis en meubels, wat die geskiedenis herleef en ook die uitstalling van skilderye. Baie lekker met eienaars gesels. Heerlike ontbyt met tuisgebakte brood. Daar kan dalk gekyk word na 'n yskassie in die kamer.

Carin B - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin B

Gasvry en heerlike gekuier.

Ons het heerlik gekuier en puik ontbyt ontvang.

Zonia K - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia K

Awesome.

Loved the feel of the rooms and the atmosphere inside. Felt like home.

Magda F - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda F

Skoon, netjiese kamers. Waarde vir geld.

Goeie ligging. Netjies. Aangename verwelkom.

Jill H - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jill H

Very pleasant, no complaints.

Owners were attentive and friendly. Room clean and neat, all in all no problem areas.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Baie aangenaam, geen klagtes.

Eienaars was aandagtig en vriendelik. Kamer skoon en netjies. Geen probleem-areas oor algemeen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Christo E - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christo E

Heerlik.

Baie netjies en skoon, die gasheer en personeel was baie aangenaam en het ons laat tuis voel en was behulpsaam met spesiale versoeke. Het baie lekker gekuier.

Martie D - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie D

Netjiese, veilige, sentraal geleë verblyf.

Dit is die eerste verblyf wat ons van gebruik maak wat bereid is om jou tot 22:00 te ontvang. Dit is netjiese ruim kamer wat op pragtige groen tuin oopmaak. Bestuurders is ook baie akkommoderend.

Mietha J - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mietha J

Nice place and spacious.

Die plek is mooi en ruim. Die enigste probleem is die afwesigheid van 'n yskas om bederfbare kosse en koeldranke te bêre.

Erna B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Erna B

Baie netjies en skoon. Vriendlike ontvangs.

Dit was 'n baie aangename ervaring om daar oor te bly. Die ontvangs was baie vriendelik en aangenaam. Die kamers was netjies en ons het baie lekker oorgebly en kan enigiemand wat daarlangs ry aanraai om daar oor te bly.

Eurika V - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Eurika V

It was fine, nice bed and shower.

One drawback was that there was no fridge or kettle in the room.

Rita B - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Rita B

Mooi ou gastehuis, goed geleë.

Krag was ongelukkig af gedurende die dag.

Corne H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne H

Goeie waarde vir geld.

Vriendelike diens en perfek geleë vir oornag.

Zonia K - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zonia K

Loved the stay, was really wonderful.

I enjoyed the stay, got personal attention and loved it. I will definitely stay there again. The breakfast was delicious.

Karen M - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen M

Aangename verblyf, vriendelike mense.

Baie lekker gebly. Fasiliteite is eenvoudig maar voldoende en gerieflik. Ons gashere was baie behulpsaam en hul restaurant aanbeveling vir aandete was baie goed. Hul het ook gebel met die boek van die restaurant.

Amanda P - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda P

Wonderful home away from home!

Van Rhyn Guest House offers a wonderful warm hospitality, making you feel quite at home as well as a nice cool swim in the heat should you need it! A really lovely place to stay!

Gerhard C - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard C

Persoonlik, netjies, gemaklik.

Dit was lekker om by Van Rhyn Guest House te oornag. Vir die prysklas is dit 'n goeie oornagpunt. Ontbyt was lekker en meer persoonlike atmosfeer is te wagte.

Gert R - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert R

Goeie ervaring.

Baie goeie kos. Rustige veilige omgewing. Goeie waarde vir geld.

Edith W - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Edith W

Vriendelike atmosfeer en goeie kliëntediens.

Goeie prys vir 'n baie netjiese, skoon kamer. Bedagsame personeel en heerlike aandete en ontbyt. Glad nie luuks of modern nie, maar 'n baie interessante ou huisie met baie karakter waar mens maklik tuis kan voel. Die gratis WiFi was 'n plus. Dit is 'n lekker plekkie om te oornag.

Dirk B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk B

Netjies en goed ingerig, die mense was baie behulpsaam.

Ons was baie goed ontvang, die kamers is netjies skoon en baie gasvry, lekker gerus na 'n lang dag.

Arnold B - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold B

Goeie en veilige oornagverblyf.

Die kamer was netjies en skoon hoewel baie basies. Eie koffie en tee fasiliteit sou 'n pluspunt wees.

Johann S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johann S

'n Aangename oornag op pad tussen Kaapstad en Windhoek.

Baie aangename verblyf. Baie muskiete, maar 'n handige blik Mortein het die nodige gedoen. Rustig en stil. Kon goed slaap op gemaklike bed met goeie linne. Lugversorging was 'n genade. Die Red Ox, hoewel nie goedkoop nie, se kos was spesiaal. Vriendelike en behulpsame kelners het gesorg vir 'n aand om te onthou.

Ludovic B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ludovic B

Friendly staff. They are friends of the earth.

Beautiful garden with lots of birds and flowers. It is a pleasure to experience.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Vriendelike personeel. Hulle is vriende van die aarde.

Pragtige tuin met baie voëls en blomme. Dis 'n plesier om dit te ervaar.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Clem M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clem M

Gerieflike nagrus wat mens in staat gestel het om verkwik op die pad te gaan.

Die gastehuis is maklik bereikbaar en bied bekostigbare dog gerieflike akkommodasie. Die hond wat so vriendelik is, laat dit baie huislik voel. Ons, wat diereliefhebbers is, het haar geweldig geniet!

Eddie H - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Eddie H

Skoonste gastehuis waarin ek nog oornag het!

Dit het amper gevoel of ons tuis kom. Baie vriendelike ontvangs met regte huiskos. Dit was opvallend skoon en alles was in plek.

Floyd B - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Floyd B

Tweede keer oorgebly en dit weer geniet.

Kamers dié keer puik, netjies en bed gerieflik.

Steph D - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Steph D

Vriendelike, huislike atmosfeer met 'n heerlike ontbyt.

Hierdie ou gerestoureerde huis het 'n lekker huislike atmosfeer met baie interessanthede. Die kamers is baie gerieflik en netjies en die eienaar is vriendelik en behulpsaam. Die opsionele ontbyt was volledig en goed voorberei. Daar is nie TV in die kamers nie maar daar is 'n sitkamer met 'n groot TV. Koffie en tee is altyd gratis beskikbaar.

Johan V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Baie sentraal vir blomme kyk.

Vriendelike diens. Dankie.

Ben R - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben R

Goeie waarde en goed ingerig.

Ons lekkerste oorslaapplek op ons Namakwaland-besoek.

Emsie K - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Emsie K

Huislike gevoel.

Als in plek met aankoms. Tuis laat voel en gemaklik. Die 'boek' oor Vanrhynsdorp het handig te pas gekom.

Christa L - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa L

Eerstens is ons met 'n groot glimlag ontvang. Die personeel kan jou nie genoeg laat tuis voel nie. Baie behulpsaam.

Absoluut veilig, baie netjies en vriendelike en bedagsame personeel. Waarde vir geld. Dis lekker sentraal geleë.

Johan E - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Aangenaam

Gawe gasheer. Onberispelik netjies!

Liesl L - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L

Ons en ons hondekinders was baie gasvry ontvang en beide kamers was baie netjies met als wat ons kon benodig.

Ons het 'n heerlike ontbyt geniet voor ons weer in die pad geval het.

Dennis K - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dennis K

Puik. Hoogs aan te beveel.

'n Puik keuse om te oornag. Netjies en mooi. Die bestuur is vriendelik en professioneel.

Gerhard G - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Uitstekende waarde vir geld met baie aangename gashere en diens!

Baie goeie waarde vir geld met uitstekende kamers. Kon lekker ontspan na 'n vermoeiende rit vanaf Namibië.

Mimi V - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi V

Warm, hartlike plattelandse gasvryheid.

Aangename en hartlike verblyf. Die hoofpad loop wel voor die gastehuis verby.

Danie W S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie W S

Definitely worth a visit and is highly recommended...

We stayed over in the Van Rhyn Guest House in Vanrhynsdorp as the first stopover of our Namaqua wild flower trip from Bellville and back. Contrary to the other reviews, the guesthouse owner welcomed us with open arms, explained all the “in’s and out’s” of the establishment, took us on a guided tour and explain the availability of the coffee/TV -, dining-, sitting rooms, etc. We were invited to use these facilities and the coffee was FREE. We were taken to our respective rooms where everything was explained in detail. The rooms were adequately equipped and the bed and bedding was outstanding. The toilet/shower was clean and soap/shampoos and a variety of towels was available for use. On our request if we can have a braai on the Saturday evening, we were taken to the swimming pool area and they assisted with the repositioning of the portable braai and grid to suit our needs. The owner’s even offered us wood for the braai. Needless to say, we had a wonderful braai evening that was enjoyed by all. We opted for the breakfast in the dining room on the Sunday morning. The variety was amazing and the service throughout was excellent. All of us commented that the food was well prepared and good tasting that left the pallet with that taste of total satisfaction. We left the establishment with a satisfied feeling and will definitely recommend the Van Rhyn Guest House to anybody that want a “platteland” experience. Definitely worth a visit and is highly recommended.

Koos J - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Koos J

Die verblyf was aangenaam en die gasheer baie vriendelik en akkommoderend.

Die gastehuis is in die dorp, maklik om te kry en het 'n statige voorkoms en atmosfeer.

Stephen W - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Stephen W

Baie aangenaam verras!

Ons groepie het baie lekker gebly en gekuier. Hoewel ons onseker was wat om te verwag toe daar op laat kennisgewing nog baie plek beskikbaar was terwyl ander plekke reeds vol was, was ons baie aangenaam verras. Die geriewe is skoon, netjies en mooi in stand gehou. Op versoek is daar voorsiening gemaak vir ons om te braai in die lieflike swemarea. Ontbyt die volgende oggend heerlik smaaklik. Gashere is vriendelik en professioneel.

Bruce S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce S

Very peaceful and pleasant stay.

There is a communal room to make tea or coffee and watch TV, but there are no facilities in the rooms. It would be nice to have the ability to make tea in the room. Otherwise a very pleasant stay.

Johan D - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan D

Baie netjies en 'n rustige atmosfeer.

Die verblyf was aangenaam en ek kan dit regtig aanbeveel vir enige een wat daar wil oornag. Vriendelike ontvangs en heerlike ontbyt. Regte plaasatmosfeer. Die eenheid waarin ons gebly het, is baie gerieflik netjies en skoon.

Esmé O - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Esmé O

Dit was skoon en netjies

Ons is vriendelik ontvang en alles was skoon en netjies. 'n Goeie oornag-opsie, pragtige skilderye uitgestal.

Pauline S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Pauline S

Die gastehuis was die duurste van ons blommetoer en die swakste indruk is geskep.

Dit blyk dat monetêre sake vir hulle die belangrikste is. Toe ons niks wou eet of drink nie het hulle ons daarna net alleen gelos.

Ben M - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ben M

Basies, maar tog lekker rustig.

Die foto's lyk wel altyd beter was die werklikheid.

Lynette E - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lynette E

Soos 'n skoolkoshuis.

Die kamer met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens voel soos 'n ou skoolkoshuis. Ek het 'n selfsorg-eenheid verwag waar ek meer vryheid het.

Elsa G - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsa G

Uitstekend!

Dis 'n pragtige plekkie met vriendelike ontvangs en heerlike kos.

Norma D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma D

Outstanding hospitality, cosy and comfortable room

We were really impressed with Herbert from Van Rhyn Guest House. He was very hospitable. Our room was very comfortable and cosy especially as the weather has changed to rain and cold. A restaurant for dinner, was referred to us by Herbert, which was superb., and breakfast the next morning was delicious. Thank you!

Martha V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha V

Het so tuis en welkom gevoel.

Ons was aangenaam verras deur die goeie ontvangs. Hulle het ons so tuis laat voel. Alles was skoon en getuig van goeie smaak. Het baie gehou van hul koffiekroeg.

Desiree I - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Desiree I

We enjoyed our stay at Van Rhyn Guest House. Very comfortable.

The guest house was very comfortable. A TV in the room would have be good. Enjoyed the breakfast and information of the house and town from the host. Very enjoyable.

Faan P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Faan P

Gasvryheid, eienaarsbetrokkenheid, persoonlike aandag - uitstaande!

Sien die sterre hieronder.

Kobus P - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus P

Gemoedelik, rustig, vriendelik, aangenaam.

Dit is die 2e keer dat ons hier gekuier het, en ons het dit weereens baie geniet. Die 2 eienaars is baie vriendelik en laat 'n mens tuis voel. Daar word goed na die gastehuis omgesien.

Des S - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Des S

Heerlik gebly!

Hoewel die plek oud is kry jy 'n ander beeld as jy eers binne is. Die ontvangs is gul, die kos is baie lekke en die beddegoed is netjies.

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 19 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Riebeeck-straat 9, Vanrhynsdorp, 8170, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY2YWViMDU0LTIyNmMtNDRlMS1hNTQzLWY5Yzc5ZGM0YjFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 135 5 1 5 9 Van Riebeeck Street Vanrhynsdorp 8170 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -31.608935155954 18.733507990837
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang