Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vastrap Guest Farm

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.4
Veiligheid
4.9
Pieter S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie lekker plaasatmosfeer. Ons het baie lekker gebly en hul kos is uit die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker warm geslaap op 'n baie koue aand. Ons het 1 nag by Vastrap oorgebly op pad van SA na Swakopmund. Ons het eers omtrent half 9 die aand daar aangekom na 'n lang pad van George af. Danksy die heersende kouefronte was dit ysig koud en wou ons net so gou moontlik in ons kamer kom. Ondanks die tyd het iemand ons ingewag en na die chalet geneem waar daar vir ons 'n heerlike ete in die yskas gebêre was. Na 'n lekker warm stort het ons heerlik geslaap. Die volgende oggend, na 'n baie lekker ontbyt, het ons die lang pad verder aangedurf. Baie dankie aan Hettie en haar span.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Uitstekend. Baie lekker gebly! Sal dit vir seker weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Hettie
Vastrap Guest Farm
Dankie Michelle - tot volgende keer. Vastrapgroete, Hettie

Jh V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Baie oulike huisies en puik gashere! Heerlik gebly! Als mooi netjies en baie gasvrye eienaars. Kos was uitstekend!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Callie F
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Baie rustig. Baie vriendelike mense. Baie hulpvaardig, het ons onmiddellik welkom laat voel. Baie lekker aandete gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jan N
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Het die oornag geniet. Netjiese kamers. Rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Uitstekend. 'n Heerlike plek om te rus na 'n lang reis. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Die aandete was uit die boonste rakke, heerlike kos. Diens was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorraine D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Aug 2023

Ons is vriendelik verwelkom en verwys na ons huisie. Die plekkie was goed toegerus en heerlik warm na 'n lang reis. Daar was ongelukkig net 1 mes, 1 vurk en 1 lepel toe ons ons eie aandete wou nuttig, maar vinnig ons eie stapgerei uitgehaal en heerlik gekuier met 'n mooi uitsig oor die vlaktes.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerene L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2023

Plaasatmosfeer en rustig. Skoon, modern en die kos was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 34 5 1 5 B3 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang