Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vastrap Guest Farm

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hettie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 33 resensies vir Vastrap Guest Farm
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5
Pieter L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter L

Lekker warm geslaap op 'n baie koue aand.

Ons het 1 nag by Vastrap oorgebly op pad van SA na Swakopmund. Ons het eers omtrent half 9 die aand daar aangekom na 'n lang pad van George af. Danksy die heersende kouefronte was dit ysig koud en wou ons net so gou moontlik in ons kamer kom. Ondanks die tyd het iemand ons ingewag en na die chalet geneem waar daar vir ons 'n heerlike ete in die yskas gebêre was. Na 'n lekker warm stort het ons heerlik geslaap. Die volgende oggend, na 'n baie lekker ontbyt, het ons die lang pad verder aangedurf. Baie dankie aan Hettie en haar span.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Michelle R - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle R

Uitstekend.

Baie lekker gebly! Sal dit vir seker weer besoek.

Vastrap Guest Farm se terugvoer

Dankie Michelle - tot volgende keer. Vastrapgroete, Hettie

Vastrap Guest Farm
Jh V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jh V

Baie oulike huisies en puik gashere!

Heerlik gebly! Als mooi netjies en baie gasvrye eienaars. Kos was uitstekend!

Callie F - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Callie F

Baie rustig.

Baie vriendelike mense. Baie hulpvaardig, het ons onmiddellik welkom laat voel. Baie lekker aandete gehad.

Jan N - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Het die oornag geniet.

Netjiese kamers. Rustige omgewing.

Heila V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heila V

Uitstekend.

'n Heerlike plek om te rus na 'n lang reis. Baie netjies en vriendelike ontvangs. Die aandete was uit die boonste rakke, heerlike kos. Diens was uitstekend.

Lorraine D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorraine D

Ons is vriendelik verwelkom en verwys na ons huisie. Die plekkie was goed toegerus en heerlik warm na 'n lang reis.

Daar was ongelukkig net 1 mes, 1 vurk en 1 lepel toe ons ons eie aandete wou nuttig, maar vinnig ons eie stapgerei uitgehaal en heerlik gekuier met 'n mooi uitsig oor die vlaktes.

Annerene L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annerene L

Plaasatmosfeer en rustig.

Skoon, modern en die kos was baie lekker.

Albert H - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Albert H

Heerlike ete saans.

Heerlike aandeete gehad. Akkommodasie is aanvaarbaar.

Greg G - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Greg G

Overnight stay.

Peaceful and quiet. Spacious and well equipped room.

Altrina V - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Altrina V

Dit was om soos by familie te kuier.

Was net baie lekker en gemaklik. Soos skoene uitskop.

Etienne D - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne D

Netjiese, gerieflike verblyf en heerlike etes.

Ons was verstom oor die uitmuntende restaurant, etes en diens van die personeel. Absoluut eerste-wêrelds.

Elize B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize B

Uitstekende verblyf met tonne gasvryheid.

Ons is hartlik ontvang en in 'n japtrap was die heerlikste slaai, watertandlekker braaibroodjies en die beste braaivleis aan ons voorgesit. Die woonstel is skoon, netjies en goed in stand gehou. Die hande is ruik so vars en so ook die linne. Ons sal vir seker weer hier bly. Jy sal nie 'n fout maak om hier te bespreek nie.

Frans C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Frans C

Value for money, good location for an overnight stop.

Traditional dinner was tasty.

Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Margie J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margie J

Asemrowend mooi!

Vastrap is so 'n mooi plek en so mooi opgepas. Die oudhede is baie interessant. Ons het die beste Kersfees saam met Hettie en haar familie gehad. Ek sal Vastrap enige tyd aanbeveel. Baie dankie!

Gavin C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin C

Friendliness, accommodating.

Upon arrival, immediate attention was given to us. We were shown to our rooms and arrangements were taken for our evening meals. Asked for our breakfast arrangements but as we were intending to leave early, none was required. The evening meal however was of exceptional standard and the service was of a high regard. Arrangements for additional foods ('padkos') was made and this was collected upon settling of the account.

Rikus G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rikus G

Waarde vir geld.

Baie vriendelike ontvangs. Die bier is yskoud. Ons het baie lekker gebly.

Hein G - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein G

Netjies en skoon.

Netjies, skoon, veilig, goed geleë vir reis na/van Namibië. Vriendelik ontvang!

Brenda D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda D

Baie aangename verrassing. Pragtige plek en fasiliteite. Baie gasvry.

Ons was 'n groep van 5. Aandete en ontbyt was uit die boonste rakke! Hettie en haar span het baie mooi na ons omgesien. Kamergeriewe was onberispelik. Baie detail en baie omgee in die fasiliteite en omsien na gaste. Ons kan dit ongetwyfeld aanbeveel. Die ligging was perfek - ons het die volgende dag die Visrivier Canyon begin stap.

Chris W - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris W

Baie gerieflik geleë

Uitstekende kamers en linne. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons te akkomodeer. Ons is verniet opgegradeer na 'n beter kamer met 'n binne-braai net omdat die wind koud was!

Fanie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanie V

Fantastiese fasiliteite met uiters swak ontvangs.

Daar was ongelukkig 'n positiewe Covid 19 geval by die SA grens wat ons reis planne met ongeveer 8 ure vertraag het. Die gevolg was dat ons die aand eers net voor 10 by Vastrap gearriveer het. Die ontvangs was duidelik baie geïrriteerd en het uit die staanspoor sonder om ordentlik te groet geïnsinueer dat ons nog nie betaal het nie. Ek het bevestig dat ek wel reeds betaal het maar sy het sonder om eers na my bewys van betaling te kyk aangehou dat ek haar nog geld skuld. Toe ek later die bewys onder haar neus druk het sy iets gemompel van sy het gedink ons het deur 'n ander platform bespreek en sonder om verskoning te vra ons na die kamers verwys. Wat 'n verrassing. Die kamers was ruim, silwer skoon en baie uitstekend toegerus vir al ons behoeftes. Met vriendelike ontvangs sal ek enige tyd weer daar bespreek. Die swak ontvangs het my egter soos 'n bedrieër laat voel en los 'n bitter smaak in my mond agter.

Anita M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Anita M

50/50.

Die plek was skoon, maar kan beter, dit sê daar is WiFi, maar geen WiFi-opvangs, die swembad het nie water in nie. Vir die geldwaarde kan hulle beslis verbeter.

Flip C - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip C

Gerieflik, netjies en rustig.

Die plaas is gerieflik naby hoofpad maar sonder die padgeraas. Die kos heerlik. Die akkommodasie skoon, netjies en voldoende. Die personeel baie vriendelik.

Lida V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lida V

'n Wonderlike gasteplaas!

Ontvangs was baie vriendelik. Ons het dadelik tuis gevoel. Verblyf was baie gerieflik en ervaring by restaurant was fantasties. Kos was uitstekend! Die sterre op die plaas was 'n belewenis!

Jan B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan B

Heerlike verblyf en gasvryheid uit die boonste rakke. Regtig waarde vir geld.

Dis ons tweede oorslaap op Vastrap en ons sal elke keer weer daar oorbly as ons na Namibië reis. Ons geniet die omgewing, gasvryheid, oorslaapgeriewe en heerlike etes.

Anna-marie M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna-marie M

Uitstekend.

Uitstekende diens. Vriendelik en gasvry. Kamer was lekker groot en baba kon lekker in die eenheid rondkruip en speel. Netjies en skoon gewees.

Johan V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan V

Rustig, naby genoeg aan Visrivier Canyon en Ais-Ais vir 'n dag-trip.

Aircons 'n pluspunt. Tipiese gasvryheid van die Namibiese platteland.

Reana B - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Reana B

Aangenaam, maar ervaring kan verbeter deur enkele veranderings.

Die fasiliteite kan effens opgegradeer word t.o.v. bv kombuisware in selfsorg-eenheid. Ons is ontvang deur 'n dametjie wat min inligting kon verskaf; ons het die eienaars glad nie ontmoet in die 2 nag-verblyftydperk nie. Op navraag oor die spyskaart vir aandete, was haar kortaf antwoord kookkos (R180 pp). Die prys vir ontbyt was ook effens duur ( R150 pp ). Ons het egter die braai in ons eie plek geniet, asook ons selfgemaakte ontbyt. Oorsigtelik was die kuier aangenaam, maar ons het bietjie persoonlike aandag gemis!

Louis V - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Lieflik!

Dit is die tweede keer wat ons op Vastrap Guest Farm geslaap het en ek sal dit vir enige iemand aanbeveel. Die kos is heerlik! Aandete, sowel as ontbyt daar geëet. Die diens is voortreflik.

Vastrap Guest Farm se terugvoer

Dankie, ons waardeer dit regtig. Kom gerus weer.
Hettie

Vastrap Guest Farm
Fanie V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Gasvrye omgewing om te oornag.

'n Plaasomgewing met baie gasvrye mense wat jou op 'n baie vriendelike wyse ontvang en wat jou na 'n lang rit gemaklik, voor 'n kagel (dit was baie koud daar) met n sjerrie te laat ontspan voor aandete. Aandete wat op 'n tradisionele plaas manier voorberei en voorgesit word kan ook sterk aanbeveel - wildspastei, braai ribbetjies, groenbone, malva poeding en meer.

Braham C - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Braham C

Heerlik, waarde vir geld.

Alle personeel baie vriendelik en behulpsaam. Werklik baie skoon en netjies. Heerlike aandete en ontbyt. Sal enige tyd weer daar oorbly. Waarde vir geld.

Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 49 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B3, Grunau, Grunau, 0000, Karas
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb07c13bdee92545226d38bfafe583051581ce52e7a9ae5f2e47eae8d1735e8593a8effdf29109f2f6b690c8c3f19458d4cdd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 33 5 1 5 B3 Grunau 0000 Karas 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -27.734715 18.429979
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang