Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Verblyf in Vallei

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Verblyf in Vallei is in Nature's Valley is in die bekende Tuinroete en is omring deur die Tsitsikamma Nasionale Park.

Verblyf is beskikbaar in 'n selfsorg-eenheid wat op die onderste verdieping geleë is. Die eienaars woon in 'n eenheid op die boonste verdieping. Eenheid 1 het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die kombuis is met 'n oondjie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, breekware en eetgerei toegerus. Ander geriewe sluit WiFi, 'n TV, waaier en 'n elektriese kombers in die slaapkamer in. Alle beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike stoep met 'n Weberbraai, 'n buitelug-eetkamerstel en 'n rusbank. Die stoep bied 'n uitsig oor die inheemse fynbostuin en die woud voor die eiendom.

Veilige parkeerplek is agter 'n hek met 'n afstandbeheerder beskikbaar.

Die eenheid is slegs 500 m vanaf die strandfront en verskeie voetslaanroetes in die omgewing. Die strandmeer by die Grootriviermond is perfek vir swem, en lewensredders is aan diens tydens vakansie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Trynie En
Raimund

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
  • Gaste dink Verblyf in Vallei het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Georges-laan 162, Nature's Valley, 6602, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4dDOalkMQ4iplciWDp8uz97I9AN36o6OBqjYgHd3YaVJiRWOuZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 162 St Georges Avenue Nature's Valley 6602 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.981787130054 23.550928286235

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang