Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vergezicht Vakansie Eenhede

Selfsorg
Spesiale Aanbod 30% af

Kry 30% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 6 Jan 2025 tot 23 Feb 2025.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 650 R1 155 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Vergezicht Vakansie Eenhede bied selfsorgvakansieverblyf in Franskraal wat net buite Gansbaai geleë is. Die huis is ideaal vir 'n groot groep aangesien daar is 'n boonste verdieping en 'n onderste verdieping is wat ook op versoek saam bespreek kan word.

Albei eenhede bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die boonste eenheid het 'n koningingrootte-bed in die eerste slaapkamer en 2 driekwartbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die grondeenheid het 'n koningingrootte-bed in elke slaapkamer. Dit het 2 badkamers, een met 'n bad en wasbak en die ander een met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Daar is ook 'n gastoilet Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die boonste kombuis is met 'n yskas-vrieskas, wasmasjien, skottelgoedwasser en 'n mikrogolf toegerus. Daar is slegs 'n tweeplaatgasstoof. Die grond eenheid se kombuis bied ook yskas-vrieskas, wasmasjien en n mikrogolfoond. Daar is ook slegs n 4 plaatgasstoof en geen oond.

Elke kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met DStv Compact Plus kanale. Gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Elke eenheid het sy eie stoep met buitesitplek en braaigeriewe. Die boonste eenheid se balkon het egter ook 'n gedeeltelike see-uitsig. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel. Die huis is net 'n entjie vanaf die strand en 'n plaaslike kruidenierswinkel.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Marianne Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 102

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vergezicht Vakansie Eenhede het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 155
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Le Grange-straat 20, Franskraal, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8013907e4f421f8ae3c3cc975aa101b074829a561ac46aca68d3ff5c7b40671bbb66df987e913901981a2e7ff14c844dc58c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 155 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 20 Le Grange Street Franskraal 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.6105252 19.3856867

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang