Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Versamelnes Guest Accommodation

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Vanaf R550 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Versamelnes Guest Accommodation is in Upington in die Noord-Kaap aan die oewer van die Oranjerivier geleë. Dit is die ideale verblyf vir 'n sakereisigers, paartjies, gesinne of enkelreisigers. Die verblyf is ideaal as 'n vinnige oornagplek.

Verblyf word in 'n selfsorgwoonstel en 'n gesinskamer aangebied. Die woonstel beskik oor 'n slaapkamer met 2 enkelbeddens en is geskik vir 5 gaste. Daar is 'n stapelbed en 'n enkelbed in die oopplan-leefarea. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n TV met sekere DStv-kanale, lugversorging, 'n privaat ingang en 'n stoep.

Die gesinskamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed en dis geskik vir 'n gesin van 3. Dit het ook 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is ook 'n tweeplaatstoof, yskas, mikrogolfoond en 'n ketel. Verder is daar 'n TV met DStv, 'n sentrale waterverkoelingstelsel en 'n privaat stoep.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en veilige parkeerplek in.

Upington is 'n wegbreekplek en 'n oase in die Noord-Kaap se ongelooflike Kalahari-woestyn. Die Oranerivier vloei deur die stad en dit maak dit 'n baie vrugbare streek vir wingerd en boorde en daar is talle watersportgeleenthede in die somer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 295 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Gloudiena F
Saam met vriende
5.0
Toer vir 3 weke deur 4 provinsies en die oornagslaap was veilig en gerieflik. Was 'n skoon en gerieflik oornagplekkie met veilige parkering.
Okt 2024
Shirley S
5.0
Fantasties lekker netjies. Baie netjies fantasties.
Sep 2024
Frans V
Saam met vriende
5.0
Alles reg en goed. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie.
Sep 2024
Adri V
5.0
Awesome. Baie mooi en skoon, en vriendelike diens. Baie dankie.
Sep 2024
Andrew S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het dit geniet en lekker geslaap. Wat 'n fantastiese plek! Die gasvrou was baie gaaf. Die hele ondervinding was uitstekend. Wens ons kon langer bl...
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sonelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 295

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
  • Gaste dink Versamelnes Guest Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-laan 14, Blydeville, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDViM2M2ZTQwLTkzYmEtNDA5Mi05YjczLTA5NmJjMzgxM2MxYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 295 5 1 5 14 Disa Avenue Blydeville 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.435517 21.264202

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang