Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Via's B&B

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Via's B&B is versteek in 'n stil hoekie van 'n privaat tuin in Greyton en is minder as 'n uur en 'n half se ry van Kaapstad af.

Dié gastehuis bied vier elegante ateljeekamers. Die kamers kan onafhanklik bereik word en is verskans teen die straat se geraas. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed, 'n en suite-badkamer, ondervloerverhitting, lugversorging, 'n slim-TV met DStv en WiFi.

Die gastehuis het 'n lieflike koffiewinkel en 'n deli waar gaste en die publiek 'n heerlike, volledige ontbyt kan nuttig.

Dit is stapafstand van die bekende oggendmarkie en puik restaurante af. Greyton is 'n gewilde vakansiebestemming vir diegene wat op soek is na ouwêreldse bekoring met moderne geriewe. Dié dorpie is veral gemaak vir liefhebbers van kuns en handwerk.

Daar is ook verskeie bergfietsroetes en perdrysessies in die omtrek en perdekarritte is by die Saterdagmarkie beskikbaar. Gaste kan ook 'n skoonheidsbehandeling of masseersessie deur die eienaars reël. Sjampanje en sjokolade word vir spesiale geleenthede teen ekstra koste gereël.

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Meriza S
Saam met lewensmaat
5.0
Gerieflike blyplek in Greyton. Heerlik gekuier. Die kamer is gerieflik vir 2 persone. Ontbyt is ingesluit en kan enige tyd in die dag geneem word. Nab...
Sien meer
Sep 2024
Burt S
Saam met lewensmaat
5.0
Very relaxing. Enjoyed our stay there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024
Carel P
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gekuier. Vriendelike gasheer en alles was netjies en skoon.
Mrt 2024
Jeanetta R
Saam met lewensmaat
5.0
Het Greyton baie geniet en sal graag weer die dorp besoek. Ja, lekker gebly. Was gerieflik naby alles. Was bietjie bekommerd oor motor wat vol bagasie...
Sien meer
Mrt 2024
Khalid G
5.0
Central location in Greyton. Very cute cottage on the main street behind the coffee shop. Breakfast is at the coffee shop - very good c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Matthew Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 60

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • Gaste dink Via's B&B het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 31, Greyton, 7233, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf90078397883bb2cf31047b77b50c2a0c006a1bfd2a69612ee674f86a853fc102dbb347638b475636a8c1d7e66ef04c0557b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 60 5 1 5 31 Main Road Greyton 7233 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.050732474534 19.607663804868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang