Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vicolo Pellicano

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Ursula S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Tranquil place. What a tranquil place, within walking distance to Bokkomlaan - loved the trees in the garden, enjoyed the pool every day and the cottage had everything you need. Will definitely be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Taryn V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Excellent accommodation, so beautiful. It was truly wonderful. We felt so relaxed and welcomed. The guesthouse is beautiful. I didn't want to leave. Thank you to the host for hosting us so nicely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frank L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Was awesome. Skoon en netjies. Perfekte plekkie om te bly en die omliggende area te verken. Is baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ian M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2024

Very comfortable. Recommended. Very good location and a lovely little cottage. Being close to the river in summer, expect some mosquitoes.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Andrea
Vicolo Pellicano
Thank you, Ian, it was lovely to have you here with us! Hope you found all the anti-mozzie amenities in the cottage (candles, lotion, plug-in, etc).

Jacques L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Des 2024

Lekker gekuier. Baie lekker. Naby alles. Loopafstand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Andrea
Vicolo Pellicano
Dankie, ons is bly julle het die kuier geniet!

Huibre V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Gerieflik, skoon en baie rustig. Baie lekker gerus en loopafstand van Bokkomlaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Vicolo Pellicano
Ons is so bly julle het julle verblyf geniet en goed uitgerus! Kom kuier gerus weer!

Paul V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Des 2020

Gerieflik, netjies, voldoende vir oornag. Sal weer daar draai as ek in Velddrif oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Colleen T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Perfection! Our stay was simply divine. We will become regulars, no doubt. The location, the little plunge pool, the dogs, the decor, setting, hospitality and the friendly owner were all a great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Vicolo Pellicano
We are so happy to hear that you enjoyed your stay with us. It was lovely to have you and we are looking forward to your next visit.

Eurika D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Andrea was 'n wonderlike gasvrou. Ons het so lekker gekuier by Vicolo Pelicano. Uitstekend, het so lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Andrea
Vicolo Pellicano
Dankie Eurika. Ek is so bly julle het die tydjie by ons geniet. Ons hoop om julle weer hier by ons te sien.

Adriaan M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Persoonlike aandag van eienaar maak die plek besonders, word aanbeveel. Baie netjies met alles wat jy sou nodig kry. Ons het die persoonlike aandag van die eienaar waardeer en kan Vicolo Pellicano aanbeveel. Ons gaan beslis terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Andrea Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 300
R 1 300 R 1 105
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Voortrekkerweg 144, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe344dd5aa4bf3e9c8d92ade0e6f31a76bc9d673dfb20cbcc29daabbb51340c245d0fd196aa6a78fa9733cd67b098f2337c18?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 105 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 144 Voortrekker Road Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.787744544374 18.182855623943

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang