Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria's Pride

Gastehuis

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 104 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.2
Veiligheid
4.3
Lizette M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

‘n Heerlike halwegstop oppad na Hartenbos. Heerlik oorgebly en geslaap. Muskiete het ons net amper weggejaag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Beste plek vir oorslaap op pad na volgende bestemming. Skoon en veilig. Ons het oorgeslaap op pad na 'n volgende bestemming. Ons het baie lekker gebly en daar was alles wat ons nodig gehad het. Die plek was skoon en netjies en beslis waarde vir die geld wat ons betaal het. Dit was die 2de keer wat ons daar oorgeslaap het en sal dit beslis weer doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Celente F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lovely spot to cool down after a long trip. Lovely, relaxing and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rozanne L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Dit is perfek vir 'n goeie nag rus na 'n lang dag se reis. Lekker rustige nag gehad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Fantasties gelee vir oornag. Lekker gebly ja, eienaars kan net aandag gee aan beligting buite die geboue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suané S
1 nag
4.4
Jun 2024

Gemaklik, toeganklik, Karoo-view. Baie lekker, het baie lekker geslaap, lekker matras en my hondjie het ook tuis gevoel. Dankie vir jul diens!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Absolutely excellent. The room was exceptionally clean and everything was well set out. There was sufficient hot water, coffee, tea, milk, and rusks available. The lady who met us was absolutely amazing and very helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tanja P
1 nag Saam met vriende
4.4
Jan 2024

Rustig en salig. Baie lekker gebly. Kamer was skoon en netjies met lekker geriewe. Gasvrou was meer as tegemoetkomend. Die landskap is beeldskoon, maar die dorpie self kort bietjie aandag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Morne P
1 nag
3.8
Jan 2024

Lekker gerus na 'n lang rit. Baie rustige plek. Aircon was aangesit voor my aankoms. Goeie pluspunt.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Claudia L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Apr 2024

Dorpie is baie skoon en veilig. Ongeluk was ons eerste aand nie so aangenaam nie, maar die gasvrou het ons na 'n beter kamer geskuif waar ons dit baie geniet het.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Chantelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 104

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Auretstraat 1, Posbus 73, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdPgFnYsklx7c4P2968K2fmblfrO1GBtOlxrzMXYdGzGSa5rkz6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 104 5 1 5 1 Auret street PO Box 73 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.404767732554 23.111477998673

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang