Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victorious on Whites Road

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gunther Z
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Netjies, skoon, pragtige tuin & verblyf. Baie dankie vir julle gasvryheid, julle het ons so tuis laat voel. Julle plek is absoluut stunning en ons het vreeslik lekker gebly. Word hoogs aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Df V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Goeie, bekostigbare oornagverblyf. Goeie verblyf met die nodige. Dana, die gasheer, was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sane M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Peaceful and enjoyable. We had a lovely stay. Beautiful home, very clean and safe. Dana was very kind and helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luandi R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties. Ons het baie lekker gebly en het baie goeie diens ontvang. Baie dankie, Dana, vir 'n wonderlike kamer! 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Stunning oornagplek! Ons het inderdaad lekker gekuier in 'n lieflike boomryke woonbuurt. Die gasheer was baie gaaf en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

'n Baie gerieflike oorslaap vir 'n aand of wat oppad na ons vakansiebestemming. Die verblyf was baie gerieflik, skoon en netjies met goeie fasiliteite. Ons gasheer was baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Great location in Bloemfontein. Great location in Bloemfontein. Room was comfortable and spacious. The house in general is something special! The pool was extremely welcome after a very hot day on the road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joep J
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2025

Uitstekende, baie netjiese en moderne verblyf. Baie lekker gebly, dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Romi E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Baie lekker gewees en het beslis in ons vereistes voldoen. Sal beslis weer oornag. Ons het baie lekker gebly. Die kamer is stylvol en baie netjies. Die gasheer en sy vrou is ook baie gaaf en behulpsaam. Pragtige tuin en swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laurens H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Excellent, would definitely stay here again. Very clean, felt right at home and the room and bathroom were amazing!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Vanaf R720
R 720 R 648
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 17 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Whites-weg 9A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R720 nouVanaf R648 per nag, vir 2 mense 58 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang