+111
Gastehuis in Waverley

Victorious on Whites Road

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 145 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Paul J T
1 nag
5.0
Feb 2026

Uitstekend. Netjies. Ruim ontspanningsarea. Netjiese, skoon en ruim verblyf. Heerlike ontspanningsarea met duursame meubels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Armant B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Memorable. The stay was amazing. From arrival to departure, everything was awesome. Beautiful rooms and an exciting stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan D
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2026

Highly recommend. We enjoyed our stay. Quiet and safe surroundings. Clean and neat. We enjoyed the swimming pool. Great location. Will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elton P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Baie privaat. Baie netjies. Naby winkels. Baie skoon. Baie meer ontvang as waarvoor ons betaal het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Garth C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Tranquil. Okay for a one night stay. No breakfast bowls if you bring your own cereal and milk. No microwave. Use of kitchen and braai area is to be arranged prior to arrival. Shower is very small.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Lekker. Ja, ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Gasvryheid uit die boeke. Ons het op die laaste minuut bespreek en alles was 100% gereed gewees toe ons daar aangekom het. Dana se gasvryheid en hulp met ons versoeke was op 'n volgende vlak en iets wat 'n mens nie altyd by gastehuise ervaar nie. Ons sal beslis weer daar gaan oorslaap. Dankie vir jou moeite, Dana.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Analiza D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Very lovely. Very lovely place. Nice and clean. Owner very welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Gemaklik, veilig en rustig. Ek en my vrou was vriendelik ontvang en het baie lekker gebly. Wonderlike plek, baie mooi. Ons sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aliske L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Baie mooi en skoon. Lekker grasperk en swembad vir die kinders. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 145

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 550
per nag, vir 2 mense
Bespreek

9A Whites Road, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 17 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0406263c5587e03c8922389a759a7276220fcdb4d90299b4160177b644ebf84a40b8f2cd429ff8190c85381dd15eb4c5fdd4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag, vir 2 mense 145 5 1 5 9A Whites Road Waverley 9301 Vrystaat 021 201 8901 15:00-20:00 11:00 -29.095383 26.223721

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang