Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vier Seisoene Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Andre D
1 nag
5.0
Feb 2025

Webreek. As jy nou 'n diamant in die Karoo soek, gaan twee dae Loxton toe, besoek Jan en Chistel se Stone Age Winkel. Sien 'n miljoen sterre enige tyd so goed soos Sutherland.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie L
1 nag
5.0
Jan 2025

Rustige omgewing, baie netjies. Vriendelike ontvangs, heerlike kos voorgesit, kennis oor area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Plattelands. Baie lekker, dankie, dit is wat ons gesoek het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Pragtige Karoo verblyf. Baie goeie diens; pragtige kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen S
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Ontspanne, netjiese oornag plek. Netjiese gastehuis. Baie ontspannend. Rustige atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hester V
1 nag
5.0
Des 2024

Aangenaam. Ongelooflik lekker gebly, gasvryheid, verblyf en kos tien uit tien!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadia R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Loxton is n moet! Regte warm Karoo gasvryheid op sy beste! Hierdie plek is n klein oase in die middel van nerens. Alles was bo verwagting! Mandy is n gasvrou duisend en niks is te veel vir haar. Wildspastei was uit die boeke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lezelle R
1 nag Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Baie gemaklik en lekker gebly. Ons het baie lekker gebly. 'n Stort sou meer gerieflik gewees het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Glenys K
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Beautiful accommodation. Very luxurious and comfortable, great host manageress and her staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

L S D
1 nag Saam met vriende
4.4
Aug 2024

Baie goed ontvang en lekker by Saar gekuier. Kan dit aanbeveel. Genotvolle ondervinding. Saar is 'n besondere goeie gasvrou en die aandete was puik. Die skenkels was iets besonders. Die ontbyt met Saar se varsgebakte brood was topklas. Kan dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mandy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 57

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 25, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e10480b4bb264b3f82a4aa353ff0073ace01d9a37e92f8f87d1ff40ee0383c8e31acc6eb985e267ed460eef1acb32c4d12f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 25 Church Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.47785 22.352525

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang