Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View @ 66

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssonweg, Eenheid 66, Nivica, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

View @ 66 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang in die kusdorpie Langebaan. Die ruim woonstel is die perfekte wegbreekplek vir 'n onvergeetlike vakansie saam met familie of vriende, want dit is net 'n entjie vanaf Calypso Beach geleë.

Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens. Die slaapkamers is lig en lugtig en die beddens is met skoon, wit linne oorgetrek. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n moderne kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele en 'n leefarea met gemaklike sitplek, 'n TV teen die muur met Netflix en gratis WiFi.

Die skuifdeure bied toegang tot 'n onderdakstoep met sitplek en 'n uitsig oor die strandmeer. Die kompleks spog met 'n pragtige tuin en 'n swembad. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • Jon Olafssonweg, Eenheid 66, Nivica, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Jon Olafssonweg, Eenheid 66, Nivica, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA95e0ab312e7e1f087a3f8673ad1d06da263054dc41ac85904039722f95aeea57f894bd1b4d328b5db749458621fc418bba48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 4) Jon Olafsson Road Unit 66, Nivica 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.051771303218 18.050763893158

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang