Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View From Above

Selfsorg
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Gogh-weg 2, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

View From Above is 'n selfsorgvakansiehuis wat teen die Helderberg-berghange geleë is. Die eiendom bied lieflike uitsigte oor Somerset-Wes en die verre see.

Verblyf bestaan uit 2 eenhede en bied slaapplek aan 11 gaste. Die eenhede beskik oor 'n ingeboude braai-area, stoepmeubels en 'n toegewyde swembad vir elke eenheid. Gaste het toegang tot veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

View From Above is 15 tot 20 minute se ry vanaf Erinvale Gholfbaan, wynplase, Somerset Mall en ander besienswaardighede geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Grieks

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir View From Above
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jianni Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Van Gogh-weg 2, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink View From Above het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Gogh-weg 2, Spanish Farm, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkYzIzMTVjLWVkZTAtNDU1Ni1hMjIxLTVkYjIyNzE0ODUyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 2 Van Gogh Road Spanish Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.05585 18.8482
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang