Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Vredenrust

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Cecilia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 151 resensies vir Villa Vredenrust
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5
Adriaan S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan S

Gemaklike blyplek.

Die verblyf was goed gewees. Groter as wat ons verwag het. Ruim tuin in die agterkant. Daar is ook 'n aircon, DStv en WiFi. Baie naby aan die hospitaal. Debonairs en Checkers het plek maklik gekry en afgelewer. Maklik in- en uitgeboek. Sal weer hier bly.

Michelle F - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle F

Verblyf is baie gemaklik. Naby aan al die plekke en winkels wat ons moes besoek.

Ons is verwelkom met 'n groot glimlag en gegroet die volgende oggend met vriendelikheid.

Louise H - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H

Modern, homely, clean & comfortable!

Arriving late after a long day's travel, Villa Vredenrust was a welcome treat. Modern and homely, clean and comfortable. The ladies that assist with check-in are amazing and very helpful. Certainly on my top 5 list of guest houses. We had booked 2 units and both were fabulous.

Vicky G - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky G

Safe, clean and comfortable.

A very lovely, clean house! It's very suitable for families with 2 kids. The helper, cleaner and gardener are very nice, especially the owner is very friendly. Easy to check in and out. Will come back again if needed.

Anina M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina M

Baie tevrede.

Sal vir seker weer daar gaan bly. Al te heerlik aand-ete onder die boom in die tuin geniet.

Alida S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S

Absolute vrede en rus.

Villa Vredenrust is pragtig, en dit was 'n baie aangename oornag. Julle kan dalk net in 'n e-pos na betaling van die deposito noem wat die korrekte prosedure is vir aanmelding, of het ek dit dalk net gemis? Julle is 'n uitmuntende plekkie!

Retsedisetswe M - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retsedisetswe M

Enjoyed.

I really enjoyed my stay.

Janie B - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Janie B

Netjies.

Mooi, skoon en ruim. Parkering is 'n bietjie van 'n uitdaging met 'n SUV.

Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Dandre N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dandre N

Ons het heerlik gebly en sal enige iemand aanraai om hier te bespreek!

Baie oulike en netjiese plek!

Nicozaan J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicozaan J

Goeie oornagplek en vriendelike diens.

Keurig ingerig en netjies.

Hannie M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie M

Nommer 1 gastehuis.

Werklik 'n fantastiese gastehuis. Bestuur en personeel baie gaaf en vriendelik. Laat jou baie welkom voel. Goeie waarde vir geld. Alles is baie skoon en netjies. Kan nie dink waarop hulle kan verbeter nie. Definitief bo aan my lys vir verblyf.

L P - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
L P

Beste verblyf in Bloemfontein.

Sulke hulpvaardige personeel is 'n bate vir enige besigheid. Geen kragonderbrekings. Baie netjies.

Dinah N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dinah N

Uitstekende oornagplek vir sakereis.

Ligging uitstekend, puik fasiliteite, veilige parkering, internet fasiliteite na wense. Baie dankie, ek boek beslis weer.

Mariana V - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana V

Pragtige, veilige verblyf.

Netjies, skoon, gasvry. Alles en nog meer as wat mens verwag. Ek het lank gesukkel om lekker verblyf in Bloem te vind en nou het ek dit.

Adriaan E - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adriaan E

Sentraal, baie goeie akkommodasie, netjies en baie lekker gebly.

Was 3 dae daar en het elke oomblik geniet.

Elri P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elri P

Rustig, skoon en baie gerieflik.

Vriendelike ontvangs. En baie gemaklik. Skoon, gerieflik, goed ingerig. Kan vir enige iemand aanbeveel, selfs gesinne met kindertjies.

Venetia F - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Venetia F

Wat 'n awesome wegbreek.

Dit was regtig 'n fantastiese klein juweel wat ons in Bloemfontein ontdek het. Alles wat benodig word, was in die woonstel gewees. Dis naby winkelsentrums en restaurante. Naby die N1 vir gerieflike oornag.

Liezel N - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel N

Lekker rustige oornag.

Baie lekker en gerieflike oornag plekkie.

Jacobus S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus S

Baie lekker oorslaapplek in Bloemfontein, skoon en netjies en goeie kommunikasie.

Goeie ligging, veilig en skoon.

Roeleen C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Roeleen C

Modern, netjies en baie goed gelëë.

Na 'n lang dag se reis is Villa Vredenrust 'n wonderlike, stil bestemming gewees om te rus. Die personeel was vriendelik, die kamer baie modern en skoon en goed ingerig. Dit is ook 'n groot pluspunt om jou troeteldier saam te kan neem en 'n groot grasperk tot ons beskikking te hê vir hom om te hardloop. Sal beslis weer hier bly.

Ingrid W - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ingrid W

Uitstekende ervaring.

Warm gasvryheid en warm verblyf.

Janet B - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janet B

Everything was clean and tidy.

Nice stay, will use it again. The only thing I would add is aircon.

Lizbé D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizbé D

Baie netjies en moderne verblyf.

Net wat jy nodig het vir oornag slaapplek! Lieflike tuin en rustige omgewing. Die kamer is baie mooi en netjies.

Luke B - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Luke B

Very pleasant stop-off between CPT and JHB.

Clean, comefortable and well located.

Meghan T - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Meghan T

Good.

Nice stay, clean room.

Manda J - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Manda J

Was slegs 'n oornag. Baie gerieflik en skoon. Oulike gasvrou.

Pragtige, goed versorgde tuin.

Divan L - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Divan L

Mooi netjies en vriendelik.

Krag het elke keer getrip as ons wou koffie maak. Moes vra vir ander ketel. Die bad se plumbing is foutief. Die hele kammer was odner water nadat ons gebad het. Alles wat op grond was, is nat, insluitend ons tasse en die hoek van die duvet wat op die grond was. Toe ons vra vir 'n ander duvet het ons slegs 'n kombers gekry. Klein probleempies wat maklik gefix kan word.

Ria V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ria V

Dit was baie troeteldier-vriendelik.

As hulle as die uitbreidings gedoen het, gaan dit 'n besondere plek wees.

Liam K - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Liam K

Mooi plek, maar kliëntediens kan verbeter.

Die plek is baie mooi, maar die diens is nie. Ek het boodskappe voor die tyd gestuur via die app, en geen terugvoering gekry nie. Die dag van my aankoms het ek die eienaar 'n persoonlike boodskap gestuur - wat sy net gelees het en nie reply het nie. Ek moes toe bel om hul te vra om iemand in die hande te kry met my aankoms. Ek is toe geplaas in 'n ander kamer deur die skoonmaker wat ek nie geboek het nie. Ek was voorheen ook al ge-double book by Villa Vredenrust en moes na 'n ander gastehuis gaan, wat slegter was as Villa Vredenrust. Sal nie weer gebruik nie.

Hedley W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Hedley W

My stay was very disappointing.

My initial note to the owner was “can I park a car with a car trailer” in the facility? This was impossible so why didn’t the owner tell me of this problem? There were dirty clothes left in the cupboard. There was an old opened milk container. The photos shown on your website are not the same place, this is a terrible misrepresentation!

Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Madelize M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelize M

Netjiese plekkie. Heerlik uitgerus. So rustig met die tuin as uitsig.

Sal enige tyd weer van die akkommodasie gebruikmaak.

Fc M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Beslis aan ons verwagtinge voldoen met heen-en-terugreis van Pretoria na Waenhuiskrans.

Netjiese huisie met nodige geriewe. Baie vriendelike diens. Baie goeie ligging vir inrit en weer uitrit in Bloemfontein. Sal dit beslis aanbeveel en ook weer van diens gebruik maak in toekoms. Baie dankie.

Kgomotso B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kgomotso B

Enjoyed our stay. Definitely booking again next year. God bless.

Beautiful place to sleep at.

Fc M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fc M

Baie goeie, billike verblyf.

Sien sterre.

Doreen A - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Doreen A

Lekker gebly vir 4 nagte.

Die eenheid is pragtig gemeubileer en silwerskoon. Die tuin is mooi opgepas en die erf is veilig. Die personeel is werklik vriendelik. Groot French door wat na die tuin lei.

Jone M - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jone M

Fantasties!

Die beste verblyf, vriendelikste en behulpsaamste diens! Kamers was ruim, skoon, netjies en super gerieflik! Ons was amper jammer om huis toe gaan. Lekker grasperk vir kinders om te speel. Ons sal beslis weer hier bly as ons Bloem weer besoek! Villa Vredenrust gee vir jou vrede en rus.

Juandri K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juandri K

Gasvry, netjies en skoon met baie behulpsame mense, ons sal beslis weer by Villa Vredenrust slaap.

Die kamers was baie netjies en skoon. Ons is met ongelooflike gasvryheid verwelkom, die kamers is kindervriendelik en het alles wat mens kan nodig kry beskikbaar. Die eienaar het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te maak.

Annemarie B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annemarie B

Dit was baie rustig.

Ek sal enige tyd weer by julle kom inloer. Baie gasvry.

Benita P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita P

Baie lekker gebly - sal vir seker weer kom en sterk aanbeveel!

Hartlik en vriendelike mense. Pragtige, netjiese, skoon huisie. Rustige woonbuurt/omgewing. Ons sal beslis weer daar bly!

Riekie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riekie S

Baie mooi!

Ons het heerlik oorgeslaap daar op pad huis toe. Die bed het heerlik geslaap en alles was skoon en netjies, baie dankie!

Lizelle S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Ons kuier altyd lekker hier.

Gasvryheid, netjies en veilig. Ons en die honde voel altyd tuis hier.

Lizelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Gasvryheid en netjies.

Ons bly altyd lekker hier. Dit is veilig en die honde is ook welkom en geniet dit.

Louise B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise B

Baie netjies en veilig.

Ons was verwelkom deur Pippa, die familiehond. Pragtige verblyf. Die Maritz-familie is so vriendelik, ek sal beslis weer daar oornag.

Sonja V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Lekker ruim eenheid in rustige omgewing. Beslis waarde vir geld.

Dit is ons 2de besoek aan Villa Vredenrust. Sal hulle enige tyd aanbeveel. Eenheid is baie netjies en skoon met 'n pragtige tuin wat goed versorg is. Soos die vorige keer, het ons heerlik gebly en sal beslis weer daar bly wanneer ons weer in Bloemfontein is.

Marlize T - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize T

Netjies en skoon.

Sal enige tyd weer daar bly. Goeie ligging.

Darryl D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darryl D

Rustig en die omgewing is baie skoon.

Die gebied is veilig en dit is naby die N1. Die kamer was netjies en skoon.

Bart D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bart D

Excellent place for an overnight stay.

Very clean and a view on a beautiful garden. Great self catering facilities.

Andre P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre P

Baie lekker plek.

Dalk een observasie: kan dalk 'n sagter bed hê. Anders as dit is dit 'n bitter lekker plek.

Marlene E - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marlene E

Sal definitief weer gebruik maak van Villa Vredenrust.

Baie lekker gebly, sal aanbeveel vir enige een wat rustigheid verkies. Ligging is uitstekend. Die naam Vredenrust doen sy naam gestand.

Martinet B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martinet B

"Home away from home."

Ons stop nie graag in Bloemfontein nie, maar moes vir 'n sportnaweek met die kinders 'n plekkie kry. Ons was so gelukkig om 'n selfsorg te kry waar ons so tuis gevoel het. Die huisie is ruim genoeg vir 'n gesin van vier. Daar was lekker hout beskikbaar vir 'n braai. Parkering was veilig en ons het so lekker gekuier. Ons eenheid was elke dag gediens en tot ons skottelgoed was gewas en weggebêre. Villa Vredenrust is naby die hospitale selfs vir families wat van ver kom. Daar is 'n winkelsentrum naby waar jy aankope vir so 'n oorbly kan doen. Eienaars was baie gasvry en ek sal dit vir enige iemand wat van skoon, netjies en stilte hou aanbeveel. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Hulle kan net dalk die volgende byvoeg in eenheid 1: wynglase, braaibak en tang. En steakmessies vir braai. Baie dankie SanMarie, ons het heerlik gekuier.

Gerbrecht M - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerbrecht M

Mooiste tuin in Bloemfontein.

Die mooiste tuin in Bloemfontein! Heerlike eenheid, volledig toegerus. Gemaklik geleë naby aan hospitaal en winkelsentrum. Tot Pippa – die familiehondjie het al stertswaaiend kom hallo sê. Ons het heerlik gebly by julle.

Vernon O - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon O

Ons het heerlik oornag in baie netjies en skoon kamers. Vriendelike en behulpsame diens het dit afgerond.

Alles was supernetjies en skoon baie dankie! Die kamers was eksieperfeksie met goeie kwaliteit beddegoed en handdoeke terwyl alles mooi gewerk het. Ons was vriendelik verwelkom en daar was sekergemaak ons het alles wat ons nodig het. Al wat bietjie gepla het was die ligte binne en om die hoofhuis wat tot redelik laat almal aan was en in ons kamers ingeskyn het.

Bruce L - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Bruce L

Baie netjies!

Ons het baie daarvan gehou dat daar mense in Bloemfontein is wat lief is vir diere.

Annerie S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Annerie S

Comfortable and clean.

Body soap in the shower would be great. If you pay that much, one would expect a plunger with filter coffee at least. The unit was beautifully decorated and clean.

Jalia M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jalia M

Lekker rustige verblyf.

Lekker gebly, veilig en goed geleë.

Martelle E - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martelle E

Die ligging was perfek. Baie netjies.

Ek het 'n beter ontvangs verwag. Ek moes vra vir 'n kers tydens die kragonderbreking. Nogal lank daarvoor gewag.

Leilani V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leilani V

Baie netjies en goed geleë.

Die kamer is baie skoon en netjies. Die tuin is pragtig. Daar was egter onsekerheid oor watter kamer bespreek is en niemand op die perseel te vinde met uitkloktyd nie. Sal graag wil voorstel dat daar ten minste 'n skerm geplaas word tussen die toilet en die kombuis. Voldoende oornagverblyf vir enkelpersoon.

Esmari K - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Esmari K

Netjiese verblyf, maar swak kliëntediens.

Ons het 2 ure lank gesukkel om die eienaar in die hande te kry om by die verblyf in te kom. Dit is nadat ons vroeër die dag die tyd van aankoms bevestig het met die eienaar, hulle het egter glad nie daarop geantwoord nie. Ons stel voor dat daar twee kontaknommers beskikbaar is vir kliënte.

Marianne V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marianne V

Non-friendly owners.

When we arrived after confirming our booking them know the following happened: There was no bell at the gate so we had to phone and wait 5 min in street to get access. When I got out the black lady who opened the gate said there is only one room with a double bed and 2 single beds. I booked 2 rooms - complete misinformation. Cecilia the owner was very rude. The main bedroom had no airconditioning just the lounge where the 2 single beds were in. There was also no fan for the main bedroom. Also no mosquito burners or spray with a lot of them through the night. The garden was well kept. The main bed was making a noise whenever you moved. The mother of the owner who stays there next to the unit was also very rude when I was telling my friends who visited me about the service we got from Cecilia. Will not stay there again!

Niekie V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Niekie V

Baie lekker oornag. Sal Villa Vredenrust vir seker aanbeveel.

Vriendelike diens. Baie netjies en skoon. Veilige parkering. Sal vir seker weer daar oornag.

Paul S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul S

Rustig, veilig, vergenoegd.

Villa Vredenrust bied alles wat nodig is vir 'n nag oorslaap. Uitstekend. Baie dankie!

Lizelle S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Veilig, netjies en wonderlike gasvrou.

Een van my gunsteling gastehuise.

Claudia B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Claudia B

Baie goed geleë en netjies

Die plekkie is gerieflik naby die snelweg geleë, elke eenheid is baie netjies en goed toegerus

Jan D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D

Heerlik en rustig, baie dankie!

Heerlik, rustig en naby aan lekker restaurante. Baie dankie, sal definitief terugkom!

Delein V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delein V

Baie lekker gebly.

Sal weer daar oornag.

Ria G - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria G

Awesome

Fantasties, dis dierevriendelik.

Stephanie L - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie L

Fantasties.

Baie skoon, mooi en netjies. Sal beslis weer daar slaap.

Louise D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Ideal naby hospitaal geleë.

Heerlike kuier. Net een klein probleem, die wasbakkraan se pyp het gelek wat vloer natgemaak het.

Mark P - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mark P

Baie lekker.

Sal enige tyd villa aanbeveel. Baie netjies.

Nelleke K - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nelleke K

Waarde vir geld

Villa Vredenrust is baie aangename verblyf. Klinies netjies. 100% aan te beveel. Eienares baie aangenaam. Sal dit aanbeveel vir enige iemand.

Liezel H - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel H

Heerlike oornagverblyf.

Kan Villa Vredenrust met vrymoedigheid aanbeveel.

Gary B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gary B

Great place, comfortable.

Friendly host. Clean and cozy. Good pet friendly place. Had a good sleep and comfortable and we chilled. Would go again!

Brian D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian D

Pragtige plek met ’n baie vriendelike gasvrou.

Die plek is pragtig! Skoon, netjies en goeie waarde vir geld. Lekker gemaklike beddens en lekkerruik beddegoed. Genoegsame melk, koffie ens. vir gaste. Eerste plek wat ons by oornag waar jy baie meer as net 1 koppie koffie per gas kan geniet. Hulle is ook dierevriendelik.

Marietta V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietta V

Baie gerieflik en skoon.

Die geriewe is baie netjies en skoon en die area baie rustig.

Sonja V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Vriendelike, puik diens en waarde vir geld.

Netjiese, skoon eenhede met alles wat mens nodig het. Vriendelike puik diens ontvang. Sal weer daar gaan bly.

Magda K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda K

Oornagverblyf.

Baie gerieflik en netjies met alles wat nodig is vir oornag. Miskien net 'n afdak/awning oor die stoepie voor eenheid 2 waar ons gebly het. Was reënerig met ons vertrek.

Connie C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Connie C

Dit was 'n een nag verblyf in Bloemfontein. Villa Vredenrust is 'n huis weg van jou huis. Wonderlike rustige atmosfeer.

Gerieflike selfgsorgeenheid. Ons het heerlik geslaap. Baie naby aan Rosepark Hospitaal. Ek sal definitief weer my volgende keer gebruik maak van Villa Vredenrust.

Lizelle S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Stunning plek, veilig, skoon en goed geleë! Vriendelike gasvrou!

Ons het vreeslik lekker gebly en rustig geslaap. Baie dankie vir die vriendelike diens.

Elsa V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa V

Naweek-verblyf.

Baie mooi, skoon en veilig. Wonderlike gasvryheid en behulpsaamheid!

Darryl D - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Darryl D

Rustig en netjies.

Die plek is netjies en goed toegerus. Baie goeie ligging.

Wynand S - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand S

Lieflike verblyf - sal beslis aanbeveel.

Ruim kamers, netjies en skoon - met pragtige tuine en 'n rustige atmosfeer, en vriendelike, verwelkomende diens. Uitstekende waarde vir geld - sal beslis weer daar bly.

Tracy N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracy N

Stayed four nights.

Sadly no plug in stove. I had planned my meals around cooking big disappointment. I don't use a microwave.

Villa Vredenrust se terugvoer

Please note that the fact that we don’t have stoves in our units is stipulated out in our description.

Villa Vredenrust
Johan T - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan T

Oorslaap.

Oorslaap vir die aand op 'n besigheidstrip.

Michelle B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle B

A piece of peace, a comforting space to relax.

So clean and tidy. The interior is beyond beautiful, the villa provides a wonderful environment for family and friends, as well as the appropriate space for work. Pet friendly!

Dion B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dion B

Good location.

Clean and neat. Please put up a light where the vehicles park. Was very dark when we got back from dinner.

Karin S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin S

Baie veilig en waarde vir geld.

Ek was net vinnig daar, maar ek sal definitief weer teruggaan as ek in die area is. Dit is ook verskriklik veilig, my kar was volgepak aangesien ek besig was om te trek. En ek het nie een keer gewonder oor die veiligheid van my kar of my besittings nie.

Konnie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Konnie B

Ideale verblyf vir reisigers.

Ideale oornag verblyf op pad na Johannesburg of Pretoria vanaf Kaapstad. Sal weer daar oornag.

Wilhelm D - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wilhelm D

Baie lekker. Ontvangs was bietjie deurmekaar, maar nadat ek die vrae gevra het en inligting wat ek wou gehad het gekry het, was die verblyf heerlik.

Daar is 2 eiendomme met Villa Vredenrust-tekens op aan weerskante van die pad. Het nie geweet na watter een om te gaan nie. Daar aangekom het die dametjie nie heeltemal van my geweet nie. Gelukkig het ek die nodige inligting gehad en ek was toe na my kamer geneem. Na die onduidelike begin was die verblyf heerlik.

Allan I - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Allan I

A very comfortable stay. It was really nice to sit out in the garden watching the birds.

Our room for well furnished with quality furnishings and fittings. One improvement that could be made would be to divide the sleeping area from the ablutions. This could be done simply with a curtain rail. But overall we were very comfortable.

Clara E D - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Clara E D

Rustig.

Netjies, rustig, smaakvol ingerig.

Russell B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russell B

The host was busy with other guests when I arrived but was still friendly and helpful. The room itself was clean. A relatively pleasant overnight stay.

No further comments.

Anieka M - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anieka M

Dit was aangenaam.

Dit is 'n lekker netjiese plekkie. Die toerusting om mee kos te is net 'n bietjie min. Daar was byvoorbeeld nie 'n groentemessie en snybord nie en ons moes daarvoor vra.

Hein V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein V

Gerieflike verblyf.

Daar is bykans geen inboekreëlings nie - skoonmaker wat basies vir jou sleutel afgee en daar gaan jy. Dieselfde vir die uitboek. Vir voorkeurvennoot het ek meer verwag.

Marrs B - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marrs B

Clean and neat.

Had no sleep. The dog barks right through the night.

Riana V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Riana V

Die ingang van die kamer is agter huis in klein gangetjie.

Ons kamer was agter aan huis, met 'n deur uit die badkamer waarvoor ons nie 'n sleutel gehad het nie, voel nie baie veilig nie. Die melk wat in die yskas geplaas was was 'n halwe bottel, was nie geseël nie.

Kate W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate W

Vriendelik, gemaklik, skoon en smaakvol.

Ons het ons oorslapie so geniet. Ons is rustig ontvang, gemaklik geslaap en die kinders was mal oor die tuin en vriendelike Pippa, die hond. Sal enige tyd weer oorslaap. Baie dankie.

Andrea W - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andrea W

Soos altyd, heerlik hier gebly. Is ook buigbaar ten opsigte van in- en -uitkloktye, waardeer dit baie. Linne luuks, eenheid skoon en netjies en alles in 'n werkende toestand.

Sien sterre.

Renee V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renee V

Pragtig en heerlik!

Ons was baie beïndruk met die kamer en geriewe. Veral die badkamer was goed ingerig vir reisigers. Ons was vriendelik verwelkom en het dadelik tuis gevoel. Die plek was uiters skoon en netjies en pragtig! Ons sal beslis weer daar bly in die toekoms! Dankie Villa Vredenrust vir jul besonderse diens!

Millicent C - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Millicent C

A quiet and relaxing city stay.

A delightful garden cottage with everything you would need for a restful overnight stay. Walking distance from shops and takeaways. Wonderfully quiet and relaxing after a long trip.

Estelle J - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Verblyf was net 'n plesier en goeie waarde vir geld!

Die kamers en badkamers is baie modern en netjies! Toegang tot die tuin is 'n plus.

Hans Joerg D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hans Joerg D

Enjoyable and repeatable.

It was a enjoyable stay. Friendly and helpful hostess. Clean and comfortable accommodation. We will stay there again on our next visit.

Dohan J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dohan J

Baie vriendelike ontvangs alhoewel dit later as normale inboek ure was.

Die aangrensende suite is vir ons gebruik beskikbaar gemaak aangesien dit 'n stort gehad het en die braai (met 'n sakkie hout) het reggestaan om te kon ontspan na baie ure op die pad. Hulle het ook my swaer, van Witrivier, te gemoed gekom met aangepaste tariewe toe sy vrou, onbeplan vir 2 weke, in die hospitaal gelê het. Ondersteun hulle gerus!

Tutti G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tutti G

Heerlike oornagplekkie. Gerieflik en aantreklik.

Die plekkie is ideaal vir oornag reisigers. Netjies, smaakvol en gerieflik. Die tafeltjie en stoele in die tuintjie was 'n heerlike rusplekkie in die vars aandlug na 'n lang reis.

Sarina V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Netjies, rustig en gerieflik

Pragtige verblyf, was skoon en netjies. Heerlik geslaap. Sal definitief weer oorslaap as in daardie rigting

Jesmine C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jesmine C

Great quality for money

Friendly host and great quality service

Vernon K - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

Oornag oppad na Jhb

Netjies en goed gelee

Walter C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter C

Baie lekker oornagplek, uitstekende diens en hulp.

Eienaars en staf laat jou baie welkom voel.

Anonieme gas - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Tracey S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey S

We had a comfortable stay at Villa Vredenrust. Our room was neat and clean.

Villa Vredenrust is neat, clean and nicely decorated. We had a comfortable room with a lovely bathroom.

Hm D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hm D

Vriendelik. Veilig. Skoon en netjies. Rustig.

Sal enige tyd weer daar wil oorbly.

Ina E - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina E

Warm welkom deur ons gasvrou.

Honde was hartlik verwelkom deur die gasheer. Ek sal weer daar oorslaap. Skoon, netjies, tuin pragtig. Alles baie goed. Stel net voor daar's ’n klokkie by die hek om te druk en in die aand sien mens nie die naambord nie. Maar werklik ’n lieflike plek.

Andre H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre H

Ons is baie hartlik verwelkom, veilig, skoon en lekker gebly. Kan beslis aanbeveel

Die area waarin ons gebly het is baie maklik gelee vanaf die hoofpadroete. Die eienaar was so behulpsaam en het regtig uit haar pad gegaan om ons as vreemdelinge te laat tuis voel. Voorwaar lekker gebly!!!!

Whellan D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Whellan D

Baie aangenaam!

Die eenheid was baie netjies en skoon, ons was vriendelik ontvang en het 'n wonderlike nagrus geniet na 'n lang reis.

Riaan L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Riaan L

Ongelukkig

Ons kon nie die kamer kry wat ons bespreek het nie, en daarom het die eienaars 'n 50% terugbetaling belowe wat ons nou nog nie gekry het nie. Die televisie in ons kamer het ook nie gewerk nie, en hulle kon dit nie vir ons uitsorteer nie.

Sarina V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarina V

Pragtige plek, goeie ligging en lekker spasie.

Pragtige eenheid, mooi dekor en goeie ligging. Naby die N1 en nodige winkels. Eienaars baie hulpvaardig.

Jacques V - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques V

Baie lekker gebly.

Vriendelikste eienaar wat ongelooflik behulpsaam was. Sal ten alle tye aanbeveel vir mense wat in Bloemfontein verblyf soek.

Michelle T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle T

Gevoel soos huis weg van die huis!

So lekker gebly! Baie dankie!

Annis S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annis S

Ongelooflik mooi, netjies en veilig.

Ons verblyf was baie mooi, netjies en skoon. Ons het ons verblyf geniet, was baie vriendelik ontvang en het dadelik tuis gevoel. Sal enige tyd met gemak weer hier tuisgaan.

Gerrit P - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit P

Baie lekker.

Ons het verblyf naby Rosepark gesoek. Villa Vredenrust is ideal geleë. Plek is baie ruim. Sal dit beslis aan beveel.

Karen C - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen C

Gerieflike verblyf.

Ons is vriendelik ontvang en als was skoon en netjies. Baie aangename verblyf. Baie dankie.

Lize F - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize F

Hartlik ontvang, veilig, netjies, modern, skoon en gemaklik.

Met aankoms is ek hartlik ontvang. Die plekkie is veilig geleë met sekuriteitshek in woning se agterplaas. Dit is lekker stil en rustig. Eerste indrukke was dat dit mooi skoon, netjies en modern is. Kombuis is volledig toegerus en volle DStv-pakket is 'n bonus. Ons gesin van 4 het gemaklik gebly.

Tani P - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tani P

Uitstekende plek om te bly!

Baie netjiese ten volle toegeruste eenheid! Baie vriendelike gasvrou! Sal definitief weer daar bly!

Odelia D - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odelia D

Skoon, netjies en het baie welkom grovel.

Baie mooi en skoon. Tuin en lieflike grasperk is 'n groot pluspunt. Kinders kom heerlik baljaar na 'n dag op die pad.

Walter C - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter C

Baie lekker gebly in 'n netjiese plek met vriendelike en hulpvaardige persone om ons te help.

Sal weer terug wees vir die aangename verblyf.

Samantha S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha S

Beautiful accommodation, very helpful and friendly hosts.

Our hosts checked in with us during the day of our check-in to make sure of our arrival time. Beautiful accommodation awaited us. We needed a few things during our stay our hosts were happy to help and were easily contactable (even after we left). We really enjoyed our stay at Villa Vredenrust and hope to stay there again.

Eswell S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eswell S

The place is very neat and convenient for my privacy.

I had a wonderful weekend stay and the ladies are very humble.

Ancois S - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ancois S

Netjies en ruim.

Baie netjiese plek en baie vriendelike diens! Die matras is net effens hard, maar pragtige stylvolle eenheid.

Liesl S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl S

Netjiese, gemaklike verblyf.

Die huisie was skoon en netjies met als wat mens nodig het vir 'n kort verblyf.

Yolande D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolande D

Baie netjiese, gerieflike verblyf.

Keurig gemeubileer en rustige area naby snelweg en hospitaal. Ons het ons verblyf baie geniet. Veral vriendelike honde-kind, Pippa.

Minnie C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minnie C

Ons stil en rustige hawe tussen hospitaalbesoektye en doktersafsprake, waar ons werklik kon ontspan en herlaai.

Die ligte, ruim en silwerskoon eenheid met groot glasdeure wat oopmaak op die rustige tuin is werklik 'n oase. Die eenheid is pragtig en goed toegerus met mikrogolf en 'n ys-/vrieskas en Wi-Fi, die wit beddegoed dra by tot die ontspanne dog netjiese voorkoms. Die hoofslaapkamer is 'n gerieflike grootte en die leefarea beskik oor nog twee enkelbeddens, twee gemakstoele en 'n tafel met vier stoele, waar mens lekker kan eet, werk of sommer net sit en lees. Almal het ons so welkom laat voel, maar ons tog die privaatheid gegun wat ons nodig gehad het. Die badkamer is funksioneel met ruim stort en wasbak en toilet.

Anneline R - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneline R

Baie lekker en gasvry.

Die plekkie waarin ons gebly het was volledig toegerus met alles wat ons benodig vir ons met ons 2 kleinkinders. Die tannie is baie vriendelik en behulpsaam. Die kinders kon lekker op die gras speel. Die plekkie is skoon, netjies en baie mooi modern.

Lolita J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lolita J

Lovely, clean and neat place. Nice decor, peaceful surroundings and awesome homemade rusks!

I enjoyed the stay.

Pieter V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Uitstekende akkommodasie.

Beslis 'n plek om as middelpunt te gebruik as jy reis.

Jaco E - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco E

Lekker, warm, vriendelike verblyf gewees in koue, nat weer!

Heerlike oornagverblyf vir ons gesin gewees, en die ontvangs was warm in koue nat weer! Beslis waarde vir geld, die plek is snoesig en skoon en daar was geen rede om oor enige iets te kommer nie.

René D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René D

Ruim, netjies en skoon.

In die koue Bloemfontein is dit die gastehuis om te bly.

Feroza F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Feroza F

My stay was very comfortable and I felt safe.

I will stay there again in future. The unit was clean and the owner made me feel at ease. She was very accommodating.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

My verblyf was baie gerieflik en ek het veilig gevoel.

Ek sal in die toekoms weer daar bly. Die eenheid was skoon en die eienaar het my tuis laat voel. Sy was baie akkommoderend.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Debbie B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie B

Fantastiese verblyf!

Sal beslis weer hier bly. Was skoon, netjies, veilig en pragtig! Lekker tuin wat welkom was na die lang pad en vriendelike gasvrou!

Laurika R - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Laurika R

Gasvry en rustige verblyf. Kan ook braai in die tuin.

Dit was net die plek wat ons nodig gehad het om te oornag. Vriendelike gasvrou. Ook baie lekker koffie en beskuit uitgesit. Het dit baie waardeer. Bedlinne is vars en skoon. Ons honde was ook welkom. Sal beslis weer daar wil oorslaap indien nodig.

Annelie N - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Annelie N

Baie aangenaam en veilig.

Vriendelike diens, goed geleë naby hospitaal, baie netjies.

Lindie D - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lindie D

Skoon en pragtig met vriendelike gasvryheid!

Ek is hartlik ontvang en die plekkie was pragtig en skoon. Ek sal dit aanbeveel.

Monica D - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monica D

Die verblyf was uitstekend.

Die verblyf was regtig 'n plesier. Die huisie was skoon en netjies en die gasvrou baie hulpvaardig en vriendelik. Lekker groot tuin vir die honde om in te speel.

Jacki V - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki V

We thoroughly enjoyed our stay at Villa Vredenrust, we were very comfortable and it was safe and secure.

Sanmarie, the owner of Villa Vredenrust was very kind and welcoming. The apartment is very well appointed and has a lovely enclosed garden, which was perfect for our dogs. Our car was also secure and under shelter on the property. We had 5 very comfortable night's sleep there with everything that we could have needed! The Hyper market is very close and convenient for shopping.

Marie B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie B

Lieflik!

Pragtige plek met lieflike atmosfeer en gasvrye eienaars.

Charl D - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl D

Gasvryheid, netheid en die beste bed in die wêreld! Dit was heerlik om hartlik verwelkom te word na 'n lang dag se reis.

Ons was pootuit toe ons daar aangekom het, maar die hartlike verwelkoming, vars beskuit en koffie het die moegheid vinnig verdryf. Ons katkinders het dit ook baie geniet. Die akkommodasie was top klas en alles wat baie skoon en netjies. Ons sal beslis teruggaan.

Villa Vredenrust se terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons hoop om julle binnekort weer by Villa Vredenrust te verwelkom.

Villa Vredenrust
Tania V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania V

Die gevoel van 'n tuiste weg van die huis!

Ons het heerlik in die pragtige tuinwoonstel gebly wat vir ons 'n tuiste was weg van die huis! Alles was pragtig skoon met besondere hulpvaardige personeel op die perseel. Baie dankie!

Liezl M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl M

Baie lekker in 'n baie rustige omgewing.

Ons het net een nag oorgeslaap, maar is welkom ontvang in 'n baie mooi plekkie in 'n baie rustige omgewing. Die gasvrou is 'n baie oulike persoon met baie warmte.

Villa Vredenrust se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer, dit was heerlik om julle by ons te hê! Hoop om julle binnekort terug te verwelkom.

Villa Vredenrust
Carel P - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carel P

Baie aangenaam, ruim, netjies en goed toegerus.

Het vir 4 nagte geslaap, woonstel is elke dag gediens. Personeel hulpvaardig en vriendelik. Daar is alles wat jy nodig het vir selfsorg. Dit is ook baie sentraal. Ek sal net aanbeveel dat asbesmuurverwarmers (goedkoop en ekonomies) in die woonstel opgerig word, aangesien die vertrekke maar bietjie koud is in die oggende en aande. Nogtans baie lekke gebly. Baie dankie.

Anonieme gas - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: George Smetham-straat 29, Fichard Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4cd00049068f286f5f905471fdb6eefec892c9be0e85fbf385e394be591e04a01bd48218af8ff83956539a5cf5d0774b2111?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 151 5 1 5 29 George Smetham Street Fichard Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.147204861543 26.178384768717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang