Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Villa Africa Boutique Hotel & Spa

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.0
Veiligheid
4.2
Innocentia Zandile S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

My stay was good. I'm very satisfied.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

My stay was fantastic. I like it and I don't mind going there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jul 2024

Nie lank gebly nie, maar was goed. Ons het lekker gebly, behalwe dat die toilet sitplek heeltemal los was en die een badkamer wasbak se kraan ook. Daar was 'n vlek op die laken. Ons het die toilet sitplek en kraan aangemeld, maar het nie weer iets daarvan gehoor nie. Baie mooi daar, maar die plek lyk ongelukkig asof dit nie baie aandag kry in terme van onderhoud nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
1.8
Mrt 2023

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Andre H
Kort verblyf
4.0
Okt 2022

Goeie diens. Ontvangs was baie goed en vriendelik. Verblyf was goed behalwe die Saterdag, aangesien hulle verskeie events gehad het en dit het verblyf baie onaangenaam gemaak. Daar is ook nie DStv kanale nie dit is Openview en daar is Netflix.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mariaan L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Netjies, goed ingerigte, goed geleë uitstekende verblyf. Verblyf ruim en BAIE netjies. Ontbyt uitstekend vir die prys. Ons was naby Menlyn Mall en 5 minute van my dogter af vir wie ons gaan kuier het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Villa Africa Boutique Hotel & Spa
Good day Mariaan, Thank you for taking the time to have sent us your feedback regarding your recent stay at Villa Africa Boutique Hotel. We are happy to hear that you enjoyed your stay with us. We look forward to welcoming you back soon. Kind Regards Johannes Ringane

Cecile J
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2020

Die kos Oukersaand was lekker. Ontbyt Kersdag was lekker. Ek dink die plek kort 'n bietjie verf en opknap. Ons aircon was nie lekker nie. Die krane in die badkamer van kamer 12 was half lendelam. Ons het rerig gesukkel met die TV. Wou 'n fliek kyk op Netflix. En toe ons later nog een wil kyk toe sê dit die WiFi werk nie. Sp opsommend - weet nie of ek weer daar sal oornag nie. Gaste by swembad almal sonder maskers - sit langs die swembad in openbare area.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Esme M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Jan 2019

Uitstekend. Was mal oor die omgewing en die kliëntediens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Villa Africa Boutique Hotel & Spa
Good day Esme, Thank you for choosing Villa Africa Boutique Hotel & Spa. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us and that the service was excellent. I will share your review with Villa Team. We value all guests feedback as they help us to continue improving our services as well as facilities. We look forward to welcoming you back soon. Kinds Regards, Johannes Ringane Front office manager.

Riette P
1 nag
4.6
Des 2017

Aangenaam en gerieflik. 15 minute gesukkel om die bespreking te kry, nie gebook onder gas se naam nie. Unit 7 se toilet lek en die aircon werk nie. Kinders het om en by 02:00 die oggend aan die skuif deure geklop. Baie netjies met 'n pragtige tuin.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Johannes
Villa Africa Boutique Hotel & Spa
Good day Riëtte, Thank you for taking time to write a review regarding your recent stay at Villa Africa. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. I will like to apologise for the kids knocking on your door while you were sleeping. Our maintenance team have already fixed the problems as mentioned in your review. We look forward welcoming you back soon Kinds Regards, Johannes Ringane Front office manager

Adri B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2016

Gerieflik, selfs met rystoel oral bereikbaar. Baie tevrede, baie dankie. Rystoelvriendelik en die kos was ook heerlik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johannes
Villa Africa Boutique Hotel & Spa
Good day Adri, Thank you for taking time to write such a wonderful review about our hotel. We are very happy to hear that you enjoyed your stay with us. We appreciate your feedback. Looking forward welcoming you back soon. Kinds Regards, Johannes Ringane Front desk manager

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Johannes Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 160
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 160
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Furrow-weg 272, Equestria, Pretoria, 0181, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3ea066381aa5dd83ff661ef6328524d3e8836a8ec7ca8001d186f8f365888cb8972edeb2e806c631666d0b90dc30b70b089b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 272 Furrow Road Equestria 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.761993582027 28.336761961971

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang