Villa Botanica
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rena-weg 119, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
- Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Villa Botanica is 'n eersteklas-gastehuis in Kyalami Landgoed, 'n rustige plattelandse bestemming in die hartjie van Johannesburg. Hierdie perdelandgoed behoort aan die wêreldbekende Lipizzaners en is naby Kyalami Renbaan en die Kyalami Buiteklub.
Elkeen van ons 5 kamers het 'n en suite-badkamer. Geriewe in die kamer sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Die kamers lei na 'n privaat patio. Gaste het ook toegang tot WiFi en veilige parkeerplek.
Konferensiegeriewe vir tot 20 afgevaardigdes is op die perseel beskikbaar. Dit is ook te uur vir 'n klein intieme partytjie, of dit nou vir 'n bekendstelling van 'n nuwe produk of 'n spesiale viering is.
Villa Botanica word deur 'n gesin besit en bestuur. Ons is passievol, toegewy en almal van ons het groen vingers. Die perseel is groot en sluit 'n werkende kwekery in, so besoekers word omring deur welige plante en die geur van blomme. Die getjilp van die voëltjies beklemtoon ook die afwesigheid van die stadsgeraas.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Sonja Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Rena-weg 119, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
- Gaste dink Villa Botanica het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Kyalami Sandton Midrand Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rena-weg 119, Kyalami, Johannesburg, 1684, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang